South Africa Flag logo

South African Skeptics

December 13, 2019, 13:48:32 PM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Follow saskeptics on twitter.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: 1 ... 3 4 [5] 6   Go Down
  Print  
Author Topic:

Kreasionis met Jupiter se mane gepla

 (Read 10635 times)
Description: Malste ding wat ek ooit gesien het
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
brianvds
Hero Member
*****

Skeptical ability: +13/-0
Offline Offline

Posts: 1866



WWW
« Reply #60 on: December 18, 2012, 12:41:51 PM »

Is hierdie ou (de Klerk) nog aan die gang? Miskien sal dit help om aan hom te veduidelik hoe die spoed van lig oorspronklik uitgewerk was.

As ek reg onthou het ek dit oorweeg om dit te noem maar toe daarteen besluit. Ek probeer nie om hom te oortuig nie. Ek skryf grrotliks vir die min of meer neutrale waarnemer en wil dus dinge nie te veel kompliseer nie.

In ieder geval, lyk of hy nou die aftog geblaas het. Hy het nou skielik allerlei ander dringende goed om te doen.

Logged
Mefiante
Defollyant Iconoclast
Hero Member
*****

Skeptical ability: +61/-9
Offline Offline

Posts: 3757


In solidarity with rwenzori: Κοπρος φανεται


WWW
« Reply #61 on: December 20, 2012, 10:18:27 AM »

Goodness me, Kobus de Klerk has now thoroughly painted himself into such a tight corner that in order to defend his stance, he simply has to call the cosmological principle into question, even on as small a scale as our solar system.  His ongoing and increasingly inventive dismissals of the physics and laws of optics are similarly entertaining and revealing.

'Luthon64
Logged
Mefiante
Defollyant Iconoclast
Hero Member
*****

Skeptical ability: +61/-9
Offline Offline

Posts: 3757


In solidarity with rwenzori: Κοπρος φανεται


WWW
« Reply #62 on: January 14, 2013, 14:01:43 PM »

Die weersprekings en absurditeite raak al hoe meer komedies.  Aan die een kant sê Kobus de Klerk dat sonder die ligstraling wat hy uitsit, sou ons son te klein verskyn om met die blote oog sigbaar te wees vanaf Jupiter (wat demonstreerbaar twak is).  Verder meen hy dat dieselfde son op ’n afstand van min of meer 777 miljoen kilometer, ’n reuse skaduwee op Jupiter se oppervlakte sal veroorsaak van ’n klein ruimtetuig wat omtrent 400 duisend kilometer in lyn met die son van díé planeet af weg is.

Aan die ander kant skryf hy vanoggend: “As die effek van die luminositeit [van sterre] egter enige bestralingsvermoeë had, sou ons almal met sonbrand gesit het, selfs gedurende die nag en sou ons, ons eie skaduwees daarin kon sien.”

Met ander woorde, van Jupiter af gesien is die son ’n “kopspeld-klein spikkeltjie” wat sterk genoeg is om ’n skaduwee op Jupiter te kaats maar ander sterre wat ook “kopspeld-klein spikkeltjies” is, kan nie dieselfde ding op die aarde doen nie.

Watse netjiese trieks is die nuwe deKlerkse optika tog nie in staat toe nie!

'Luthon64
Logged
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-3
Offline Offline

Posts: 2467


Three men make a tiger.


« Reply #63 on: January 14, 2013, 14:48:18 PM »

Watse netjiese trieks is die nuwe deKlerkse optika tog nie in staat toe nie!
Klaarblyklik laat dit 'n mens toe om jou g*t te sien sonder 'n spieël. Roll Eyes

R.
Logged
brianvds
Hero Member
*****

Skeptical ability: +13/-0
Offline Offline

Posts: 1866



WWW
« Reply #64 on: January 14, 2013, 15:21:16 PM »

Ek dink hy weet teen hierdie tyd goed hy praat twak. Ek vermoed hy wil bloot ten alle koste die laaste woord oor die onderwerp inkry - in sy kosmos is dit gelykstaande aan oorwinning.

Die vraag is nou wie van hy of ons die meeste stamina hier gaan hê...  Grin
Logged
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-1
Offline Offline

Posts: 3128



« Reply #65 on: January 14, 2013, 16:03:11 PM »

Weet nie wie gese het: "Wars don't determine who'se right, they determine who'se left".
Logged
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-3
Offline Offline

Posts: 2467


Three men make a tiger.


« Reply #66 on: January 14, 2013, 16:27:41 PM »

"Wars don't determine who'se right, they determine who'se left".
As sure as Sagan wearing polo necks.

Rigil
Logged
Mefiante
Defollyant Iconoclast
Hero Member
*****

Skeptical ability: +61/-9
Offline Offline

Posts: 3757


In solidarity with rwenzori: Κοπρος φανεται


WWW
« Reply #67 on: January 17, 2013, 08:04:30 AM »

As ek die laatste publikasie oor die nuwe deKlerkse optika reg verstaan, dan is die verkleining van ’n voorwerp soos vanaf vergrotende afstande gesien, nie net ’n oënskynlike uitwerking nie, maar ’n werklike fenomeen waar die fisiese grootte van die voorwerp verander soos die waarnemer se afstand daarvan verander.

Die geval van wat met ’n voorwerp se grootte gebeur indien twee of meer waarnemers dit gelyktydig bekyk vanaf verskillende afstande, is nog nie verduidelik nie… Roll Eyes

'Luthon64
Logged
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-1
Offline Offline

Posts: 3128



« Reply #68 on: January 17, 2013, 09:15:33 AM »

O wee.
Logged
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-3
Offline Offline

Posts: 2467


Three men make a tiger.


« Reply #69 on: January 17, 2013, 09:24:39 AM »

Die geval van wat met ’n voorwerp se grootte gebeur indien twee of meer waarnemers dit gelyktydig bekyk vanaf verskillende afstande, is nog nie verduidelik nie… Roll Eyes
Die voorwerp verklein eenvoudig fisies in die een verwysingsraamwerk, maar nie noodwendig tot dieselfde mate in die ander nie. Die nuwe nie-geometriese optika is soms tru-intuïtief, maar hou moed: wat belangrik is, is die wiskunde daaragter. Angel

Rigil
Logged
brianvds
Hero Member
*****

Skeptical ability: +13/-0
Offline Offline

Posts: 1866



WWW
« Reply #70 on: January 17, 2013, 14:02:35 PM »

Die geval van wat met ’n voorwerp se grootte gebeur indien twee of meer waarnemers dit gelyktydig bekyk vanaf verskillende afstande, is nog nie verduidelik nie… Roll Eyes
Die voorwerp verklein eenvoudig fisies in die een verwysingsraamwerk, maar nie noodwendig tot dieselfde mate in die ander nie. Die nuwe nie-geometriese optika is soms tru-intuïtief, maar hou moed: wat belangrik is, is die wiskunde daaragter. Angel

Rigil

Ja, julle agnoste het net nie die nodige spirituele intelligensie om die De Klerk-disintegraal te kan verstaan nie...
Logged
brianvds
Hero Member
*****

Skeptical ability: +13/-0
Offline Offline

Posts: 1866



WWW
« Reply #71 on: January 25, 2013, 15:38:06 PM »

Wel, will jy nou meer: 'n dag of drie sonder dat KdK die debat verder voer. Dalk het hy die aftog geblaas? Dit sou iets nuut wees vir hom!



Logged
Mefiante
Defollyant Iconoclast
Hero Member
*****

Skeptical ability: +61/-9
Offline Offline

Posts: 3757


In solidarity with rwenzori: Κοπρος φανεται


WWW
« Reply #72 on: January 25, 2013, 16:28:46 PM »

Glo nie so nie.  Ek verwag eerder dat hy kortliks weer sal opdaag met ’n nuwe klomp syfers wat hy tans mee besig is om op te maak — en as dié syfers nie in die regte verhouding met sy bestaande deKlerkse wette geklop kan word nie, dan sal daar ook ewe skielik ’n nuwe wet of twee verskyn.

Maar my verwagtinge is heel moontlik verkeerd.

'Luthon64
Logged
brianvds
Hero Member
*****

Skeptical ability: +13/-0
Offline Offline

Posts: 1866



WWW
« Reply #73 on: January 25, 2013, 18:35:52 PM »

Glo nie so nie.  Ek verwag eerder dat hy kortliks weer sal opdaag met ’n nuwe klomp syfers wat hy tans mee besig is om op te maak — en as dié syfers nie in die regte verhouding met sy bestaande deKlerkse wette geklop kan word nie, dan sal daar ook ewe skielik ’n nuwe wet of twee verskyn.

Maar my verwagtinge is heel moontlik verkeerd.

'Luthon64

Ek hoop hy bly weg, want die hele ding raak eintlik nou vervelig. Mens kan net soveel visse in 'n vat skiet voor dit bietjie uitputtend raak. Smiley
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1367


I think therefor I am, I think


« Reply #74 on: January 27, 2013, 09:30:00 AM »

Soos ek al voorheen geseg het: ignoreer hom! Hy is soos 'n skoothondjie....selfs kritiek is welkome aandag!
Logged
Pages: 1 ... 3 4 [5] 6   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.634 seconds with 24 sceptic queries.
Google visited last this page April 03, 2019, 07:41:51 AM
Privacy Policy