South Africa Flag logo

South African Skeptics

October 15, 2019, 09:05:54 AM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Please read the forum rules before posting.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: 1 ... 4 5 [6]   Go Down
  Print  
Author Topic:

Kreasionis met Jupiter se mane gepla

 (Read 10102 times)
Description: Malste ding wat ek ooit gesien het
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
brianvds
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-0
Offline Offline

Posts: 1837



WWW
« Reply #75 on: January 27, 2013, 11:51:14 AM »

Soos ek al voorheen geseg het: ignoreer hom! Hy is soos 'n skoothondjie....selfs kritiek is welkome aandag!

Ja, maar nie ek of Mefiante is bereid om hom toe te laat om die laaste woord in daardie debat in the kry nie. Smiley
Logged
Mefiante
Defollyant Iconoclast
Hero Member
*****

Skeptical ability: +61/-9
Offline Offline

Posts: 3752


In solidarity with rwenzori: Κοπρος φανεται


WWW
« Reply #76 on: January 27, 2013, 12:08:11 PM »

Ja, maar nie ek of Mefiante is bereid om hom toe te laat om die laaste woord in daardie debat in the kry nie. Smiley
Ek sal onttrek as KdK een van twee dinge doen.  Of hy vra uitdruklik om die laaste woord te hê, of by begin sinvolle goed skryf.  Dis sy keuse en ek het dit duidelik so aan hom gestel.  Maar ek gaan nie toelaat dat hy onbetwis sy strooi verkondig asof dit feit was nie.

'Luthon64
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1367


I think therefor I am, I think


« Reply #77 on: January 27, 2013, 16:54:27 PM »

Eish ... dit herinner my aan die wiskundige bal wat nooit grond bereik nie!
Logged
Mefiante
Defollyant Iconoclast
Hero Member
*****

Skeptical ability: +61/-9
Offline Offline

Posts: 3752


In solidarity with rwenzori: Κοπρος φανεται


WWW
« Reply #78 on: January 27, 2013, 20:08:58 PM »

Brian, gelukkig is die gemiddelde kreasionis se benadering meer as lomp genoeg om te verseker dat die bal misterieus vinniger grond toe versnel as die swaartekrag dit voorspel. Tongue

Meer ernstig gesproke, jy’s seker reg as mens dié situasie oppervlakkig bekyk en individuë soos KdK in isolasie bekyk.  Maar my siening is ietwat breër en lang termyn as dit.  As meer mense ouens soos KdK sou aanvat oor die nonsens wat hulle hardop verkondig dan sal sulke ouens oor die algemeen toenemend meer omsigtig word oor dit wal hulle sê en skryf.  En alhoewel dít tyd en moeite vat, kan dit nie ’n slegte ding wees nie.  As skeptici is dit mos deel van ons doel om mense aan te moedig om nie sommer enige onsin te anvaar nie net omdat dit na ons smaak klink, hoe ondankbaar die pad daarnatoe ookal mag wees.

'Luthon64
Logged
Pages: 1 ... 4 5 [6]   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.5 seconds with 24 sceptic queries.
Google visited last this page May 15, 2019, 09:30:22 AM
Privacy Policy