South Africa Flag logo

South African Skeptics

December 14, 2018, 02:48:01 AM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Please read the posting guidelines before posting.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: [1]   Go Down
  Print  
Author Topic:

Ligloop vir die Religie van Vrede

 (Read 1103 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
brianvds
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-0
Offline Offline

Posts: 1713



WWW
« on: November 22, 2012, 05:09:57 AM »


Nes jy dink hulle kan nie maller nie, dan bewys hulle jou verkeerd...


http://www.beeld.com/Wereld/Nuus/Sfinks-en-piramides-is-glo-afgodies-20121121

Sfinks en piramides is glo ‘afgodies’

Die sfinks en die piramides van Giza naby Kaïro moet vernietig word, want hulle is “afgodies”.

So het Moergan Salem al-Gohari (50), ’n fundamentalistiese Islamitiese leier in Egipte, onlangs in ’n onderhoud met ’n Egiptiese TV-stasie gesê.

Gohari is twee keer tydens die diktatuur van wyle pres. Hosni Moebarak weens sy oproepe tot geweld veroordeel.

Hy het saam met die Taliban in Afganistan geveg en in Maart 2001 selfs gehelp om die bekende Boeddha-beelde van Bamijan op te blaas.

“Alle Moslems móét die Islam se leerstukke toepas om sulke afgode te verwyder, soos ons gedoen het toe ons die Boeddha-standbeelde vernietig het,” het hy gesê. “Allah het die profeet Mohammed beveel om afgodsbeelde te vernietig.”

Die sfinks en die piramides van Giza is waarskynlik 4 500 jaar oud, al in die antieke tyd as een van die sewe wêreldwonders gereken, en pomp jaarliks miljoene deur toerisme in die Egiptiese ekonomie.

Ihab el-Badri, ’n toerismeleier, wil pres. Mohammed Moersi glo voor die hof daag weens sy regering se “gebrek aan reaksie” op Gohari se dreigemente. Moersi is lid van die konserwatiewe Moslem-Broederskap.

Daar is kommer dat die beweging se radikale vleuel hom tot ekstremistiese standpunte kan dwing.
Logged
Mefiante
Defollyant Iconoclast
Hero Member
*****

Skeptical ability: +61/-9
Offline Offline

Posts: 3734


In solidarity with rwenzori: Κοπρος φανεται


WWW
« Reply #1 on: November 22, 2012, 10:02:56 AM »

Quote from: The Collected Papers of Wilfred Trotter, F.R.S.
The common tendency to regard destructive criticism as always easy and generally reprehensible is one that I do not share; indeed, I doubt if it could be acquiesced in by any sensible person making a frank survey of the intellectual world today.  We cannot but be struck by the remarkable prevalence of systems of doctrine, by their loudness, their confusion, and their deleterious effect on conduct.  In all these systems the most indulgent examination will find little evidence of really enterprising thought, but it will find a great deal of reconditioned lumber, at its best of a low order of reality and now used to justify the lazier, the uglier, and the baser inclinations of the human spirit.  At no time in the history of the intellect has the sanitary work of destructive criticism been more needful.

Ridicule is the only sane response to such senseless and inflammatory iconoclasm.  It’s no wonder that this lunacy emanates most stridently from those who follow a conceited narcissist and bloodthirsty psychopath as their god, one who has a deranged egomaniacal paedophile as his prophet.

Murgan Salem al-Gohari needs to understand that retaliation will be swift and merciless:  The opening of a pork sausage factory in Mecca’s centre.

'Luthon64
Logged
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-1
Offline Offline

Posts: 2960



« Reply #2 on: November 22, 2012, 11:01:44 AM »

Sobering how this guy trumpets the destruction of priceless monuments as a victory.

The blowing up of the buddha statues was one of the all-time great facepalm moments of history. And yet somewhere some douchebag thinks he's done the world a favour. I guess when you're deluded you are REALLY deluded.

Quote from: Mefiante
The opening of a pork sausage factory in Mecca’s centre.

I'll run the distillery.
Logged
Hermes
Hero Member
*****

Skeptical ability: +18/-2
Offline Offline

Posts: 1137



« Reply #3 on: November 22, 2012, 13:10:13 PM »

Die sfinks en die piramides van Giza naby Kaïro moet vernietig word, want hulle is “afgodies”.
So het Moergan Salem al-Gohari (50), ’n fundamentalistiese Islamitiese leier in Egipte, onlangs in ’n onderhoud met ’n Egiptiese TV-stasie gesê.

Terwyl skeptici dikwels krities is oor die gebrekkige moraliteit wat in godsdienstige geskrifte soos Die Bybel en Koran voorkom en voorbeelde daarvan aanhaal, bly dit wat nié gesê word nie dikwels vergete.  Wat sê hierdie geskrifte oor natuurbewaring of die bewaring van historiese erfenis?  Ek is nie bekend met die Koran nie, maar kan aan geen voorbeelde in Die Bybel dink nie.  Al-Gohari mag reg wees dat die piramides en sfinks hul ontstaan aan afgodery verleen, maar na die beste van my kennis aanbid niemand vandag meer hierdie simbole nie.  Selfs uit `n Islamitiese uitgangspunt, is daar geen rasionele motief om dit te wil vernietig nie - nie dat Islam rasioneel is nie.  Van veel meer belang as die godsdienstige implikasies, is die historiese en kulturele waarde van hierdie "wonders".  Mag koel koppe seëvier. 
Logged
Pages: [1]   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.275 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page Yesterday at 05:51:23
Privacy Policy