South Africa Flag logo

South African Skeptics

October 18, 2019, 07:14:15 AM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Please read the forum rules before posting.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: 1 2 3 [All]   Go Down
  Print  
Author Topic:

Nee vir moffies

 (Read 15596 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Tweefo
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-0
Offline Offline

Posts: 1538



WWW
« on: August 13, 2010, 19:10:15 PM »

'n Sanger sou hier op Middelburg kom optree by een of ander vroue vereniging. Ongelukkig het hy 'n paar dae vantevore aangekondig dat hy met 'n man gaan trou. Groot opskudding op die dorp! Sy optrede word gekanseleer en mense wat hom veroordeel se briewe verskyn in die plaaslike korant. Almal sê natuurlik dat die Bybel sê dis verkeerd en daarom goed dat die dorp se mense hom nie verwelkom het nie.

Ek voel dit is my plig om hierdie mense se foute uit te wys. Ek wil dus graag my eie brief instuur met 'n paar ander goed wat die Bybel sê ons moet doen. Ek ken egter nie die Bybel goed nie. Kan julle my dalk na 'n paar "goeie" versies toe verwys? In Afrikaans asseblief sodat ek nie beskuldig word dat ek die bybel verkeerd aanhaal nie. Engels word nie eintlik hier gelees nie.
Logged
Mefiante
Defollyant Iconoclast
Hero Member
*****

Skeptical ability: +61/-9
Offline Offline

Posts: 3752


In solidarity with rwenzori: Κοπρος φανεται


WWW
« Reply #1 on: August 13, 2010, 19:28:48 PM »

Hier’s ’n goeie beginpunt.  Al is dit Engels, kan dit of vertolk word of as ’n basis dien vir jou eie brief.

Die sanger kan maklik ’n hofsaak van diskriminasie maak en hy sal wen.  Dit is gewaarborg.  Die mense se gedrag is heeltemaal onwettig.

'Luthon64
Logged
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-1
Offline Offline

Posts: 3094



« Reply #2 on: August 13, 2010, 20:46:07 PM »

Die beste gids hiervoor is: Skeptic's Annotated Bible. Jy kan self check, meestal se die afrikaanse bybel pretty much wat daar staan.

Sover ek sien, is jou beste argument (en nie 'n baie goeie ene nie) die christen wereld se mees geliefde gay paartjie: David en Jonatan. (Telese in 1 Samuel). Die twee soen, hulle obvious liefde vir mekaar dryf Saul om 'n spies na david te chuck (hy't glo 'n bose gees in hom, maar ek dog hy doen net wat die bybel beveel?), Ek dink Jonatan tune ook op 'n stadium dat hy david lief het "meer as enige vrou", ens. ens.  Check maar die link hierbo, dit lys elke gay dingetjie wat gebeur (of lyk of dit gebeur) in die bybel. Maar wees gewaarsku, daars meer negatief as positief.

Logged
Tweefo
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-0
Offline Offline

Posts: 1538



WWW
« Reply #3 on: August 14, 2010, 08:44:57 AM »

Dankie sover. Ek het nie 'n Bybel nie, so ek kan nie self kyk nie. Ek neem aan dat min of meer dieselfde word gesê per vers?: As ek 'n spesefieke Engelse vers aanhaal gaan dit dieselfde in Afrikaan sê?

Logged
Hermes
Hero Member
*****

Skeptical ability: +18/-2
Offline Offline

Posts: 1137



« Reply #4 on: August 14, 2010, 14:07:13 PM »

Jy kan hier Die Bybel in Afrikaans naslaan.
Logged
Lilli
Sr. Member
****

Skeptical ability: +3/-0
Offline Offline

Posts: 435



Lelani Stolp
« Reply #5 on: August 16, 2010, 13:56:13 PM »

Ek ken (gelukkig?) gladnie die bybel nie - maar soos ek die christen geloof nog altyd verstaan is een van die hoof beginsels daai besigheid oor judgement (en dat christene nie veronderstel is om mense te veroordeel nie)
Stok-in-die-agterent christene gaan dalk nooit hulle opinie oor homoseksualiteit verander nie, en ek dink nie dis noodwendig ons werk om hulle te oortuig nie - as hulle glo die bybel se dis verkeerd - so be it, laat hulle glo dis verkeerd. Maar hulle eie bybel se ook dis verkeerd om ander te oordeel, en ek dink nie die bybel se voorwoord se enige iets in die lyn van "lees selektief" nie.
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #6 on: August 16, 2010, 14:09:30 PM »

in my search vir ammo teen die woo-tide, het ek so paar stukkies trivia opgetel.
nou enige skeptic weet dat die bijbel 'n heel helse paar keer oorgeskryf is, en dat die content so geremix is om die government van die dag te pas.
nou wat ek gelees het, kannie lekker onthou waar nie, is dat die konings het dat die kerk die homo issues inskryf, sodat die klomp wat nie kinders maak nie (lees moffies en letties), moet trou en kinders maak, sodat die koning meer mense het om mee te gaan oorlog maak.  of meer mense om 'n stad te bou, om tax te betaal..... take your pick.
die feit dat katolieke priests nogsteeds 'n lus vir seuns het, beteken hulle weet die waarheid, en worry nie so erg oor in die hel brand dan nie.
baie xtians dink dat koekstamp 'n nuwe disease is, maar Lesbian is allermins afkomstig van die naam vir 'n Griekse eiland, waar net vrouens geleef het, Lesbos.  en almal weet die griekie het gelike van 'n jong man of tiener saamsleep op trips om hulle company te hou.  dit was niks snaaks om same-sex lovers te he nie.
met die aankoms van die middel-eeue, of liewer, die dark ages, het die bodem heeltemal uit die bottel gemoer.  en die kerk het seker gemaak die fear of god hou die populasie mooi in die modder waar hulle hoort.  of jy brand bliksem!

ek reken, watookal die bybel te se gehad het, originally, oor homo stuff, is lankal in sy glorie in ge remix, uitgehaal, ge misinterpret, en sommer 'n paar anner stories ingesit.
ek dink, whatever boodskap die skrywers van die bybel gehad het, was eerstens, hoogs persoonlik, en gebonde aan die train-of-thought in daai particular tyd.  en dit freak my brein dat mense dit so letterlik vat.
Logged
Hermes
Hero Member
*****

Skeptical ability: +18/-2
Offline Offline

Posts: 1137



« Reply #7 on: August 16, 2010, 19:50:27 PM »

in my search vir ammo teen die woo-tide, het ek so paar stukkies trivia opgetel.
nou enige skeptic weet dat die bijbel 'n heel helse paar keer oorgeskryf is, en dat die content so geremix is om die government van die dag te pas.
nou wat ek gelees het, kannie lekker onthou waar nie, is dat die konings het dat die kerk die homo issues inskryf, sodat die klomp wat nie kinders maak nie (lees moffies en letties), moet trou en kinders maak, sodat die koning meer mense het om mee te gaan oorlog maak.  of meer mense om 'n stad te bou, om tax te betaal..... take your pick.
die feit dat katolieke priests nogsteeds 'n lus vir seuns het, beteken hulle weet die waarheid, en worry nie so erg oor in die hel brand dan nie.
baie xtians dink dat koekstamp 'n nuwe disease is, maar Lesbian is allermins afkomstig van die naam vir 'n Griekse eiland, waar net vrouens geleef het, Lesbos.  en almal weet die griekie het gelike van 'n jong man of tiener saamsleep op trips om hulle company te hou.  dit was niks snaaks om same-sex lovers te he nie.
met die aankoms van die middel-eeue, of liewer, die dark ages, het die bodem heeltemal uit die bottel gemoer.  en die kerk het seker gemaak die fear of god hou die populasie mooi in die modder waar hulle hoort.  of jy brand bliksem!

ek reken, watookal die bybel te se gehad het, originally, oor homo stuff, is lankal in sy glorie in ge remix, uitgehaal, ge misinterpret, en sommer 'n paar anner stories ingesit.
ek dink, whatever boodskap die skrywers van die bybel gehad het, was eerstens, hoogs persoonlik, en gebonde aan die train-of-thought in daai particular tyd.  en dit freak my brein dat mense dit so letterlik vat.

Cheesy!
gee vir ons genesis 3 in gothkatkaans.
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #8 on: August 17, 2010, 10:04:31 AM »

eendag was die hippy dude wat in die lug bly, en hy was kak bored.  so sit hy die een oggend en krap kaas tussen sy tone, en kry 'n moerse brein-fart.
hy gaat vir homself 'n science project aanmekaarmoer.
since hy so effe superpowers het, begin hy sommer om lig en donker uitmekaar te sit, since hy nog altyd in hierdie grys inbetween kak gebly het,  dit was ook sommer tos.
toe kry hy 'n itch in sy ass, en nadat hy sy juik geblus het, toe sit daar 'n klingon teen sy vinger vas.  hy noem dit toe sommer aarde. 
na 'n paar uur se vinger ruik, besluit hy om water op sy science project te sit. hy moes eers google hoe om water te maak, since dit biekie meer complicated as die aarde self is.
en na 'n particularly goeie blunt, envision hy toe sommer plante en diere.  en hy skeem dit was radical en shit.  en hy vang 'n dos.
terwyl hy droom, check hy hierdie handsome dude om die strand hardloop, met so rooi speedo aan, borshare wat so wip elke keer as sy voet die sand slaan.
wel hippy dude word wakker met 'n meneer van 'n hard-on, and skeem hy moet planmaak.
hy gaan loop rond op sy science project aka aarde, en gryp sommer 'n handvol klei by die eerste bog, en begin 'n voodoo doll aanmekaar moer.  jy sien, dis voor polymers ontdek is, so blowup dolls is biekie out of the question.
anyhows.  die hippie dude maak toe die voodoo doll, en met 'n moerse cool party trick wat hy by lucifer geleer het, blaas hy asem in die kontrepsie in.
nou die bra was nou nie so handsome soos die ou in sy drome nie, maar hy kon seker maar doen.
sien, hippie dude is nou nie 'n drol nie, so hy skeem hy gaan die nuwe ou biekie wine en dine eers.  en hy skeem die ou moet seker ook 'n naam kry, so hy seg hom sommer adam.
vir die volgende paar dae try hippie dude elke trick in die boek: blomme, kittens, poetry.  maar fokkol kry adam interrested in hippie dude nie.
so toe strip hippie dude totally sy moer.  en terwyl adam slaap, skeem hy, hy gat vir hom gryp, rape en escape.
nou hippie dude het gerook voor hy af aarde toe gekom het, so terwyl hy besig was om adam te bekruip, blixem hy oor 'n klip neer in die donker, en val bo-op adam, wat oraait sou gewees het, as adam nie so kak befok kwaad was oor die hele mission nie.
'dude' se adam ' waddefok ou?'
hippie dude is nou nie so goed met kak-stories uitdink nie, so hy dink vinnig 'n bullshit uit, en seg hy het vir adam kom wakker maak dat hy vir hom 'n buddie op aarde kan gee.
so adam check hom sooooo uit, en hippie dude sien hy het nou sy gat in 'n riem.
nogsteeds biekie gerook, besluit hy sommer hy gaan 'n rib van adam vat, en hom vir 'n tweeling maak.
wel, obviously het hy nie mooi gekyk waddefok hy doen nie, want hy 'tweeling', se tottie is insanely klein, en hy het twee huge ballas op sy borskas. 
dit was nou biekie van 'n fokkop.
maar adam check die storie so, en hy skeem dis lekker, dankie.
hippie dude is nie vreeslik happy nie, so hy fokkof na sy eie pozzie, en gaan sulk.

in die meantime het satan die hele storie so sit en bekyk op youtube, en geskeem dis die snaakste, meer perverte shit wat hy nog ooit gecheck het.  en since hy dink hippie dude is so effe van 'n douchebag, skeem hy, dat hier is opportunity om hectic kak aan te jaag.

nou adam, en die nuwe gevreet, wat hy sommer eva genoem het, cruize deur die pozzie wat die sky dude gemaak het, en dis lekker, want almal is kaalgat, en daar is strawberries orals.  nou mens weet wat strawberries aan 'n girl doen.  so daar word erg en aanhoudend gepomp.

hippie dude like dit fokkol, en is kak jaloers, so hy besluit om drol op homself te trek, en maak hierdie boom, wat hectic lekker vrugte dra, soveel so dat die birds hulleself morsdood vreet aan die goed.  en omdat hy 'n poepol is, se hippie dude vir die twee, dat hulle nie van die boom se vrugte mag eet en of brannewyn stook nie.

dit was sommer kak, dink hulle, maar whatever.

dit gaan als moerse in paradise,  daar is bunnies en bokkies die wereld vol, en eva se gat word goed rond van al die strawberries vreet.  adam lyk so biekie dun om die kiewe, en hy skeem hy moet chill van al die gepomp, want hy gaan nou uitmekaar moer.  hy fokkof biekie op 'n fishing trip om van eva af weg te kom.  sy nag hom anyway te veel oor die donnerse blomme in die tuin, die bome, die gras....

so eva is bored en shit, en sy check die boom, en sy check iets blink in die blare, en haar ogies gaan soos casino lights!
meantime, het lucifer homself in 'n slang verander, natuurlik, gladnie phallic in nature nie.
hy tjune eva, kom chow die vruggies bokkie, dis kak lekker, en dit sal jou leer hoe om te colour co-ordinate.
nou daar is mense wat seg dat eva moerse gebattle het met haar conscience oor die besluit, maar ek kan se, dis 'n kak storie.  sy gryp daai vrug so vinnig, dat die slang sy kak of skrik.

eva graze daai vrug moerse, en skeem dit helse lekker, en vreet haarself stukkend.
nadat adam terug is van sy sulk session, check hy sy girl sit onder die boom, en lyk heel aangenaam.
nou mense sal ook se dat eva vir adam verlei het met die vrug, dis ook 'n bullshit storie.  adam het sommer op eva se kop getrap om teen die stam uit te kom.
lang storie kort.
altwee het hulle gatte af gevreet, en dit was moerse.

satan, die mak fokker wat hy is, sit die hele mission op youtube en facebook, en maak seker hippie dude word getag.

teen die tyd wat hippie dude eventually ophou farmville speel het, en sy updates gechek het, het al die arch-angels en demons lankal 'n moerse debate oor die hele storie gehad, en fan pages op Facebook gemaak.

nou hippie dude het gladnie gedink dis fokken snaaks nie.  en sy moer was erg bitter oor almal gedink het dis 'n moerse grap.

hy corner vir adam en eva in die tuin, en tjune hulle 'waddefok?!"
adam flip hom die bird, en gaan voort om eva te probeer oortuig vir 'n threesome met lilith.

nou hippie dude gooi sy toys one time, en blixem hulle by die tuin uit, en seg vir adam ' kak sal jy kak fokker.  niks meer freebies vir jou nie.  behalwe as jy vir die ANC werk'

vir eva seg hy 'jou hoerslet van gam.  jy sal babies by jou whatsit uitdruk en jy sal kak.  en jy sal sukkel met seluliet en spatare en zits vir fokken ewig!'

hippie dude fok terug na sy pozzie toe, en los adam en eva in die middel van fokken nerens in brixton.

laas wat ek gehoor het, verkoop adam car-chargers en hangers.  en eva turn tricks op die hoek van rivonia and grayston. ek hoor haar pryse vir 'n blowie is heel redelik.
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1367


I think therefor I am, I think


« Reply #9 on: August 17, 2010, 10:42:41 AM »

daar kan maar een GCG wees oppie aarde...ek't my gebreek. BTW Jesus lewe! Hy verkoop dagga en coke in Melbourne Australie!  Grin
Logged
StevoMuso
Stevo Muso
Hero Member
*****

Skeptical ability: +4/-0
Offline Offline

Posts: 654



« Reply #10 on: August 17, 2010, 10:57:49 AM »

Dit is 'n mission vir my om Afrikaans te lees, maar ek het die storie met trane in my oe gelees. Fokken brilliant, GCG, skreeu-snaaks, dankie.
Logged
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2112



« Reply #11 on: August 17, 2010, 11:02:21 AM »

Ag junne.... Vrou, jy moet 'n boek skryf....

Dis nou 'n lekker giggel so op 'n koffie break
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #12 on: August 17, 2010, 11:10:52 AM »

dankie dankie, ek traai.
Logged
Hermes
Hero Member
*****

Skeptical ability: +18/-2
Offline Offline

Posts: 1137



« Reply #13 on: August 17, 2010, 12:24:43 PM »

Lekker vermaaklik!

+1
Logged
Mandarb
Sr. Member
****

Skeptical ability: +3/-0
Offline Offline

Posts: 258



« Reply #14 on: August 17, 2010, 13:22:26 PM »



Bravo. Baie snaaks.
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #15 on: August 17, 2010, 14:17:57 PM »

awww fanks
Logged
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-1
Offline Offline

Posts: 3094



« Reply #16 on: August 17, 2010, 17:28:53 PM »

awesome in 'n blikkie.  Grin
Logged
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-3
Offline Offline

Posts: 2460


Three men make a tiger.


« Reply #17 on: August 17, 2010, 18:05:03 PM »

Wow, en ek het gedink die 1983 vertaling was kleurryk... Grin tien uit tien!

Mintaka
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1367


I think therefor I am, I think


« Reply #18 on: August 17, 2010, 19:36:35 PM »

jisses die wereld is klein CGC. Praat later weer.
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #19 on: August 18, 2010, 09:51:11 AM »

brian jou blixem!!!! wragtag die wereld is klein.
gavin bekruip my  nou en kak my uit dat ek nie 'n boek skryf nie.
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1367


I think therefor I am, I think


« Reply #20 on: August 18, 2010, 12:57:17 PM »

ek't lekker gekry toe ek dit sien  Grin
Gavin gaan ook join as 'n woo woo Hy's eintlik 'n ateis maar glo in spirits en sulke goeters... hy se hy gaan ons 'convert' from the DARK side   Good luck Gavin!! ek't 'n gevoelentheid oor jou gehad!! Wink Hoe's daai vir woo?
maar hy's reg...die wereld is ryp vir 'n boek van jou..."The world as seen by GCG" heheh
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #21 on: August 18, 2010, 13:07:46 PM »

tussen jou en stevo sal julle my maar moet coach oor boek-skryf
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1367


I think therefor I am, I think


« Reply #22 on: August 18, 2010, 17:29:54 PM »

tussen jou en stevo sal julle my maar moet coach oor boek-skryf
Dit klink na 'n lekker challenge!! miskien leer jy ons om minder ernstig te wees!
Logged
StevoMuso
Stevo Muso
Hero Member
*****

Skeptical ability: +4/-0
Offline Offline

Posts: 654



« Reply #23 on: August 19, 2010, 09:54:28 AM »

tussen jou en stevo sal julle my maar moet coach oor boek-skryf
Dit klink na 'n lekker challenge!! miskien leer jy ons om minder ernstig te wees!
En miskien my ook leer om beter Afrikaans praat (heheh). Boek-skryf is maklik, vat net tyd en "iron-will determination". Maar boek-publish is nog 'n blerrie storie. Maar vir seker sal 'n boek "The World According To GCG" 'n plek van honour sit in my boekrak.
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #24 on: August 19, 2010, 10:12:30 AM »

dis 'n  nice droom, om 'n boek te skryf, maar soos alle terry pratchett wannabe's, word die genre gou oud, en jou boek (as jy dit published kry natuurlik) op die shelf tussen honderde ander snaakse mense. 
en since my viewpoint nou die almal se koppie tee is nie, reken ek, ek sal my opinion hou vir die forum.  my hande is anyway te vol met kittens grootmaak en awesome wees   Wink
Logged
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2112



« Reply #25 on: August 19, 2010, 11:55:16 AM »

  my hande is anyway te vol met kittens grootmaak en awesome wees   Wink

Ek's op soek na LucyFur... pik swart katjie, as jy een teekom, sy Ma wag vir hom.....
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #26 on: August 19, 2010, 12:11:28 PM »

dis funny,my mammie kat se naam is Lucy. Fur.  sy is spierwit.  my drol ex het haar daai naam gegee.  ek gee my pets regal name, soos isis or priya.
die tweetjies wat ek nou het, is feral kitties.  die grys enetjie kom heel goed aan.  net nog biekie skirikerig vir, wel, als.  die ginger is kruisbevok, so ons speel nou 'n speletjie van wie kan wie die beste ignore.  die idee is, dat die natural kitten curiousity sal oorvat.  hy klim nou al op die bed, en blixem die kak uit my hand en vingers uit, en bespring my tone onder die duvet.  maar blaas en doen 'n nommer as ek aan hom probeer vat.  so ons sal maar sien.  maar annersins is hy heel healthy.  sien nog hoe die klein wetter gaan opeindig as een van die menagerie, since hy al 4 maande oud is, en ek sien nie dat hy sal mak genoeg wees om te re-home teen die tyd wat hy 6 maande is nie.  en niemand soek groot katte nie.
Logged
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2112



« Reply #27 on: August 19, 2010, 13:04:54 PM »

Ons is kat-beneuk.... het 'n "garage" cat (dis sy naam) en is ook feral, maar oud verby, bly nou al 4 jaar in ons garage en niemand behalwe my pa (wat niks van katte hou nie) mag aan hom vat nie. Het so rukkie terug vir hom een van daai kat mandjies met die dakkies op gekoop, hy spandeer sy dae daarin en ons moet nou sy kossies vir hom by die mandjie neersit, sy bene wil nie meer so lekker nie.  Hy loop darem nog so bietjie rond laat namiddae,maar ek dink sy dae is maar kort nou. Die ene scars en grys hare, pragtig...

Moes toe nou die dag my ouvrou laat uitsit.... kanker regdeur en die kop heelemal in 'n ander heelal, glad nie lekker nie. So daar is spasie vir 'n baba, maar ek is glad nie haastig nie, treur nog oor die ouvrou. LucyFur sal kom op sy tyd.
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1367


I think therefor I am, I think


« Reply #28 on: August 19, 2010, 17:34:57 PM »

brian jou blixem!!!! wragtag die wereld is klein.
gavin bekruip my  nou en kak my uit dat ek nie 'n boek skryf nie.
Hey't skinner is lekker! Dankie virrie groot HALLO!
Logged
Hermes
Hero Member
*****

Skeptical ability: +18/-2
Offline Offline

Posts: 1137



« Reply #29 on: August 20, 2010, 16:27:57 PM »

Jammer Tweefo, ons het jou draad so bietjie uitgerafel hier.   My boodskap aan daai tannies van Middelburg is as volg:

Die selfvoldane smaad van die oënskynlik deugsame is dikwels meer aanstootlik as die beweerde gebrek aan deug.
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #30 on: August 23, 2010, 17:46:07 PM »

dis mos nou erg mooi afrikaans.  waarvan ek about fokkol verstaan nie.  wys maar watse taal ek lees  Sad  en in dink.  ek praat deesdae al ingils met my katte en honde ook.
ek sukkel skoon afrikaans gooi met my buds.  ek klink seker soos 'n lekker douche as ek so oor my woorde neermoer.
Logged
Pages: 1 2 3 [All]   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.559 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page June 01, 2019, 14:11:22 PM
Privacy Policy