South Africa Flag logo

South African Skeptics

October 20, 2019, 02:43:28 AM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Follow saskeptics on twitter.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: 1 [2] 3  All   Go Down
  Print  
Author Topic:

Nee vir moffies

 (Read 15606 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #15 on: August 17, 2010, 14:17:57 PM »

awww fanks
Logged
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-1
Offline Offline

Posts: 3094



« Reply #16 on: August 17, 2010, 17:28:53 PM »

awesome in 'n blikkie.  Grin
Logged
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-3
Offline Offline

Posts: 2460


Three men make a tiger.


« Reply #17 on: August 17, 2010, 18:05:03 PM »

Wow, en ek het gedink die 1983 vertaling was kleurryk... Grin tien uit tien!

Mintaka
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1367


I think therefor I am, I think


« Reply #18 on: August 17, 2010, 19:36:35 PM »

jisses die wereld is klein CGC. Praat later weer.
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #19 on: August 18, 2010, 09:51:11 AM »

brian jou blixem!!!! wragtag die wereld is klein.
gavin bekruip my  nou en kak my uit dat ek nie 'n boek skryf nie.
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1367


I think therefor I am, I think


« Reply #20 on: August 18, 2010, 12:57:17 PM »

ek't lekker gekry toe ek dit sien  Grin
Gavin gaan ook join as 'n woo woo Hy's eintlik 'n ateis maar glo in spirits en sulke goeters... hy se hy gaan ons 'convert' from the DARK side   Good luck Gavin!! ek't 'n gevoelentheid oor jou gehad!! Wink Hoe's daai vir woo?
maar hy's reg...die wereld is ryp vir 'n boek van jou..."The world as seen by GCG" heheh
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #21 on: August 18, 2010, 13:07:46 PM »

tussen jou en stevo sal julle my maar moet coach oor boek-skryf
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1367


I think therefor I am, I think


« Reply #22 on: August 18, 2010, 17:29:54 PM »

tussen jou en stevo sal julle my maar moet coach oor boek-skryf
Dit klink na 'n lekker challenge!! miskien leer jy ons om minder ernstig te wees!
Logged
StevoMuso
Stevo Muso
Hero Member
*****

Skeptical ability: +4/-0
Offline Offline

Posts: 654



« Reply #23 on: August 19, 2010, 09:54:28 AM »

tussen jou en stevo sal julle my maar moet coach oor boek-skryf
Dit klink na 'n lekker challenge!! miskien leer jy ons om minder ernstig te wees!
En miskien my ook leer om beter Afrikaans praat (heheh). Boek-skryf is maklik, vat net tyd en "iron-will determination". Maar boek-publish is nog 'n blerrie storie. Maar vir seker sal 'n boek "The World According To GCG" 'n plek van honour sit in my boekrak.
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #24 on: August 19, 2010, 10:12:30 AM »

dis 'n  nice droom, om 'n boek te skryf, maar soos alle terry pratchett wannabe's, word die genre gou oud, en jou boek (as jy dit published kry natuurlik) op die shelf tussen honderde ander snaakse mense. 
en since my viewpoint nou die almal se koppie tee is nie, reken ek, ek sal my opinion hou vir die forum.  my hande is anyway te vol met kittens grootmaak en awesome wees   Wink
Logged
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2113



« Reply #25 on: August 19, 2010, 11:55:16 AM »

  my hande is anyway te vol met kittens grootmaak en awesome wees   Wink

Ek's op soek na LucyFur... pik swart katjie, as jy een teekom, sy Ma wag vir hom.....
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #26 on: August 19, 2010, 12:11:28 PM »

dis funny,my mammie kat se naam is Lucy. Fur.  sy is spierwit.  my drol ex het haar daai naam gegee.  ek gee my pets regal name, soos isis or priya.
die tweetjies wat ek nou het, is feral kitties.  die grys enetjie kom heel goed aan.  net nog biekie skirikerig vir, wel, als.  die ginger is kruisbevok, so ons speel nou 'n speletjie van wie kan wie die beste ignore.  die idee is, dat die natural kitten curiousity sal oorvat.  hy klim nou al op die bed, en blixem die kak uit my hand en vingers uit, en bespring my tone onder die duvet.  maar blaas en doen 'n nommer as ek aan hom probeer vat.  so ons sal maar sien.  maar annersins is hy heel healthy.  sien nog hoe die klein wetter gaan opeindig as een van die menagerie, since hy al 4 maande oud is, en ek sien nie dat hy sal mak genoeg wees om te re-home teen die tyd wat hy 6 maande is nie.  en niemand soek groot katte nie.
Logged
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2113



« Reply #27 on: August 19, 2010, 13:04:54 PM »

Ons is kat-beneuk.... het 'n "garage" cat (dis sy naam) en is ook feral, maar oud verby, bly nou al 4 jaar in ons garage en niemand behalwe my pa (wat niks van katte hou nie) mag aan hom vat nie. Het so rukkie terug vir hom een van daai kat mandjies met die dakkies op gekoop, hy spandeer sy dae daarin en ons moet nou sy kossies vir hom by die mandjie neersit, sy bene wil nie meer so lekker nie.  Hy loop darem nog so bietjie rond laat namiddae,maar ek dink sy dae is maar kort nou. Die ene scars en grys hare, pragtig...

Moes toe nou die dag my ouvrou laat uitsit.... kanker regdeur en die kop heelemal in 'n ander heelal, glad nie lekker nie. So daar is spasie vir 'n baba, maar ek is glad nie haastig nie, treur nog oor die ouvrou. LucyFur sal kom op sy tyd.
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1367


I think therefor I am, I think


« Reply #28 on: August 19, 2010, 17:34:57 PM »

brian jou blixem!!!! wragtag die wereld is klein.
gavin bekruip my  nou en kak my uit dat ek nie 'n boek skryf nie.
Hey't skinner is lekker! Dankie virrie groot HALLO!
Logged
Hermes
Hero Member
*****

Skeptical ability: +18/-2
Offline Offline

Posts: 1137



« Reply #29 on: August 20, 2010, 16:27:57 PM »

Jammer Tweefo, ons het jou draad so bietjie uitgerafel hier.   My boodskap aan daai tannies van Middelburg is as volg:

Die selfvoldane smaad van die oënskynlik deugsame is dikwels meer aanstootlik as die beweerde gebrek aan deug.
Logged
Pages: 1 [2] 3  All   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.355 seconds with 24 sceptic queries.
Google visited last this page May 04, 2019, 20:40:44 PM
Privacy Policy