Dankie vir jou kommentaar.Mense skrik maar as mens so direk van negatiewe dinge praat.Maar dit is die waarheid.En die waarheid is nie altyd lekker nie.
Genade dood is ek ook 'n voorstander van.Maar weereens dit is slegs op die fisiese gebaseer. As jy kanker het of so iets fisies. Maar wat as mens kanker in jou siel of gees het. Dink jy nie mens moet dan ook die opsie hê om die dood te kan kies nie?Jy raak in elke geval 'n las vir mense om jou. Maar mense gaan mos nou nie erken as jy eintlik 'n las is nie.
Ja daar is lekker dinge in die lewe , maar as mens nie geld het nie....wat kan ek sê?
