South Africa Flag logo

South African Skeptics

October 18, 2019, 16:35:58 PM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Please read the posting guidelines before posting.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: [1]   Go Down
  Print  
Author Topic:

Pot noem die ketel swart

 (Read 845 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Tweefo
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-0
Offline Offline

Posts: 1538



WWW
« on: February 23, 2013, 11:35:30 AM »

Ek het gisteraand 'n planetarium vertoning vir die Voortrekkers (het nie geweet hulle bestaan meer nie) by 'n kerk aangebied. Terwyl ek wag het iemand 'n geselsie kom aanknoop. Ek het eers later agtergekom dis die hoof domenie van die betrokke kerk. Ek wys hom toe vinnig wat ek binne in die koepel vir die kinders wys, onderandere, die ou Griekse sterrebeelde. So terloops noem ek dat dit natuurlik nonsens is maar dat 'n mens tog kan verstaan dat die ou mense hienin geglo het aangesien hulle nie van beter geweet het nie. Hy trek toe los en gee my 'n hele preek oor hoe simpel mense is om nog steeds hierdie nonsens te glo, tenspyte van al die bewyse daarteen. Ek merk toe op dat daar baie ander gelowe soos hierdie een is en as 'n mens maar net die woorde "sterre voorspel" met die geloof sin vervang, die argument dieselfde sal bly. Hy stem toe met my saam en noem as 'n voorbeeld mense wat in spook stories glo.
Ek wonder wat hy sou sĂȘ as 'n mens daai preek kon tape en "Sterre voorspel" met "Christendom" vervang.
Logged
brianvds
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-0
Online Online

Posts: 1837



WWW
« Reply #1 on: February 23, 2013, 18:50:17 PM »

In "The God Delusion" vertel Richard Dawkins 'n soortgelyke storie van 'n dominee wat hom dood wil lag vir die praktiseerders van die "cargo cults" in die Stille oseaan...
Logged
Pages: [1]   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.226 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page May 13, 2019, 11:30:06 AM
Privacy Policy