Rapport skryf dat godsdienstigheid afneem in SA

(1/2) > >>

Rigil Kent (August 13, 2012, 07:37:10 AM):

Wil jy nou meer ... 8)

... alhoewel, sommige van die opmerkings aan die einde spreek steeds boekdele. ::)

Rigil
cyghost (August 13, 2012, 10:46:24 AM):
Dank die Here!
Faerie (August 13, 2012, 10:58:15 AM):
Moeilik om in 'n liefdevolle god te glo met al die stront wat ons in hierdie land oorkom.... Job is 'n uitsonderlike geval.
Tweefo (August 13, 2012, 14:04:17 PM):
As hulle my gevra het of ek "meelewend" is sou ek nie kon antwoord nie. Eerste keer dat ek die woord sien.
bobilus (August 13, 2012, 22:47:39 PM):
Die 13% klink vir my beitjie min, in die 2001 sensus was SA op 15.1% wat geen geloof het nie. Dink ons behoort nou naby aan 20% te wees. 'n Interessante ding oor die 2011 sensus is dat daar geen vraag oor geloof was nie. Ek het by iemand by die wiskunde departement hier(NWU) wat vir StatsSA werk doen, gehoor dat volgens die nuwe CSIR modelle waarvoor die sensus data ingesamel word dat in SA 'n persoon se geloof geen noemenswaardig impak het nie. Dus in SA het geloof omtrent geen impak op hoe mens lewe as jy dit met ander faktors soos ras of inkomste vergelyk nie.

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page