Re: Afrikaanse Boeke

(1/3) > >>

Rigil Kent (April 07, 2009, 19:02:15 PM):
Hi Armando,

Ek is nie veel van 'n resensent nie,maar sal baie graag jou boek wil lees. Is dit al te koop erens?

Groete,
Mintaka
Sentinel (April 07, 2009, 19:22:01 PM):
Hi Armando,

Ek sou baie graag 'n kopie van jou boek in die hande wou kry. Dit is hoog tyd dat iemand 'n ordentlike boek oor ateisme skryf.

Groete.
Armando (April 08, 2009, 07:56:58 AM):
Mintaka en Sentinel, dankie vir die belangstelling. Soos ek gesê het sal ek die boek aanstuur. Ek sou net graag ook terugvoering wil hê, as julle klaar is daarmee, oor bv of die taalgebruik aanvaarbaar is en of die boek "lekker lees". Ek is amper seker daarvan, as ek na julle "posts" kyk, dat julle die inhoud sal goedkeur. Nou, bel my by xxxxxxxxxx en gee my julle posadres asb.
Groete, Armando.
bluegray (April 08, 2009, 16:50:46 PM):
Gebruik asb PM of email vir kommunikasie - ek dink nie dis 'n goeie idee om jou tel nr so op 'n publieke forum te los nie ;)
Sentinel (April 08, 2009, 22:00:27 PM):
Dankie Bluegray, ek wou dit self voorstel. Die selnommer het wel sy doel gedien. (Ons is almal vriende hier)

Ek verneem dat ek en Mintaka albei vanoggend met Armando kontak gemaak het. Ek sien daarna uit om sy boek te lees.

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page