South Africa Flag logo

South African Skeptics

December 14, 2018, 02:40:45 AM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Please read the posting guidelines before posting.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: [1]   Go Down
  Print  
Author Topic:

SA se eie ‘kaal keiser’

 (Read 1917 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
brianvds
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-0
Offline Offline

Posts: 1713



WWW
« on: January 22, 2012, 07:40:36 AM »


SA se eie ‘kaal keiser’

http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/SA-se-eie-kaal-keiser-20120121

Eintlik baie snaaks. Ek sien hierdie kalant is OOK op totaal onkritiese wyse deur Carte Blanche aan die wêreld voorgestel. Hulle het nou al 'n lang geskiedenis daarvan dat hulle kwaksalwers se loopbane bevorder - so paar jaar gelede was dit ook Carte Blanche wat ene Danie Krügel en sy wonderbaarlike kwantummasjien, wat kwansuis vermiste persone kon opspoor, aan ons voorgestel het.

Selfs wyd gerespekteerde "ondersoekende joernalistiek" moet maar met 'n knippie sout geneem word...

Logged
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-3
Offline Offline

Posts: 2440


Three men make a tiger.


« Reply #1 on: January 22, 2012, 09:04:35 AM »

Sal nooit kan verstaan hoe beleggers/klante goeie geld kan neersit agter/vir 'n tegnologie wat skynbaar so nuut en innoverend is dat daar niks soortgelyk bestaan nie. In so 'n geval, sal jy nie ten minste eers die beginsel waarop die werking van so 'n instrument gebasseer is wil bestudeer voor jy jou hard verdiende geldjies in die skema inpomp nie? Wil mense nie tenminste net 'n idee hê van die fisika agter so 'n wonder nie?

Volgens die artikel toon "die keiser" nie simpatie toon teenoor sy slagoffers nie. Ek kan dit amper so half verstaan.

Rigil
« Last Edit: January 22, 2012, 09:59:14 AM by Rigil Kent, Reason: veralgemeen » Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #2 on: January 23, 2012, 09:23:31 AM »

wee jy, laat my dink aan iets wat ou Tolla geseg het:  as jy dom is, moet jy sukkel.
Logged
Pages: [1]   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.265 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page November 21, 2018, 17:05:24 PM
Privacy Policy