South Africa Flag logo

South African Skeptics

August 22, 2019, 18:26:16 PM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Follow saskeptics on twitter.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: [1]   Go Down
  Print  
Author Topic:

Satanisme

 (Read 1790 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Tweefo
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-0
Offline Offline

Posts: 1532



WWW
« on: May 08, 2009, 14:56:57 PM »

Hier in die Middelburgse tronk is een van die gevanges nou met 'n aap se hand en ander "Satanismiese voorwerpe" betrap. Hy is volgens die koerant 'n selferkende satanis en dit het natuurlik die gemeenskap ophol. Pastore het die tronk gaan "salf" (wat dit nou beteken weet ek nie), die demone is uit die tronk gejaag en ouers word gemaan op hul kinders op die regte pad te hou en so aan.

Dit pla my. Die tronk het 'n dik muur (ek hoop) en 'n dubele heining om. Ek het nog nooit 'n demoon op die dorp raakgeloop nie, so hulle was ook gevangenis in die tronk. Nou is hulle uitgejaag... Die dorp is nie meer veilig nie.

Wie is Satan? Ek dog daar is net een God, so waar kom hy vandaan?
Logged
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-3
Offline Offline

Posts: 2460


Three men make a tiger.


« Reply #1 on: May 08, 2009, 15:07:18 PM »

Quote
Wie is Satan? Ek dog daar is net een God, so waar kom hy vandaan?

Sover ek weet is Satan in die lewe geroep om die kwaad wat in die wereld bestaan te verduidelik, iets wat onmoontlik sou wees as daar net 'n algoeie god bestaan het.

En alle voorspoed met daai demone wat nou los is. Ek hoor 'n knoffel halsnoer kan dalk help. Wink

Mintaka
Logged
Tweefo
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-0
Offline Offline

Posts: 1532



WWW
« Reply #2 on: May 08, 2009, 15:19:32 PM »

Quote
Ek hoor 'n knoffel halsnoer kan dalk help.
Is dit nie vir vampiere nie? Wag, ek weet, 'n kruis! Probleem opgelos! Cool
Logged
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-1
Offline Offline

Posts: 3078



« Reply #3 on: May 08, 2009, 16:19:22 PM »

Toe ek op skool was, het die hoof een maandag oggend met ons meegedeel dat daar 'n VET halloween party gaan wees by die local ysskaatsbaan.

Ons was natuurlik bly om dit te hoor, ons het niks geweet van hierdie cool party nie.....  MAAR, is ons vertel, die party was sekerlik die werk van Satan, en ons kon nie bywoon nie. Die verrigtinge sou seersekerlik BAIE satanisties wees met donker rituele en dwelms en verkragtings en so voorts. (Nie my woorde nie, als die hoof se stories)

Heel verbaas het ek by die huis gekom en dieselfde story by my ouers gehoor... Die storie het dus begin versprei deur die dorp.

(Dis snaaks dat selfs as 'n gelowige tiener, hierdie als na 'n spul bog geklink het vir my....)

Van die ouens het natuurlik gedink hierdie is net die ding vir 'n vervelige weeksaand, en het gaan ondersoek instel. Ongelukkig het hulle toe net 'n gewone halloween kostuum party gevind met mense wat ysskaats en hulself geniet. Nie eers beskikbare dwelms nie. Hoe vervelig!

Die antwoord is eenvoudig. Satan is deur mens geskep, nes God, in sy eie beeld.

(Ek reken vandag nog, daars iemand op die dorp wat iets het teen die Ysskaats-baan se eienaar.)
Logged
Jane of the Jungle
Full Member
***

Skeptical ability: +4/-0
Offline Offline

Posts: 235



« Reply #4 on: May 09, 2009, 14:11:54 PM »

... Pastore het die tronk gaan "salf" (wat dit nou beteken weet ek nie),

Vaseline  Roll Eyes 'n lopende uitgawe in 'n tronk lol  Grin

Die liewe Satan is net geskep om skeptiese mense soos ons twee keer te laat dink
voordat ons gawd verlaat Wink en die hel net 'n plus puntjie, as jy nie meer bang is
vir dit nie, is daar nie meer hoop vir jou nie (volgens hul nou)  Nes ek in 'n vorige "post" gese het, party mense gaan nie eers meer kerk toe nie, maar hul bang nog daardie mannetjie met die vurkie Grin
« Last Edit: May 09, 2009, 21:52:48 PM by Jane of the Jungle » Logged
Pages: [1]   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.227 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page May 29, 2019, 19:43:18 PM
Privacy Policy