Eerste keer wat ek van die ou hoor. Ek kan nie eintlik sê dat sy artikel vir my enige nuwe en oorspronklike waarde inhou nie - feitlik óf spekulatief.
Hy skryf baie gereeld rubrieke in Afrikaanse koerante, gewoonlik oor omgewingskwessies. Lyk my nie mens moet enige daarvan al te ernstig opneem nie. Nie dat ek ooit enigiets in die koerant ernstig opneem nie. :-)
Byvoorbeeld, ek wonder of hy bewus is dat ons gedrag, indien ons wel kontak maak, glad nie so
lukraak sal wees nie.
En wat as die eerste ding wat ons van die ruimtewesens hoor is dat hulle ons bloot inlig dat ons planeet gesloop word om plek te maak vir 'n nuwe hiperruimte-snelweg? Dan is ons protokol 'n fok-kol. :-)
http://en.wikipedia.org/wiki/Vogon