South Africa Flag logo

South African Skeptics

October 20, 2018, 16:40:30 PM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Please read the posting guidelines before posting.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: [1]   Go Down
  Print  
Author Topic:

'n Biddag vir reen vandag in die Oos-Kaap

 (Read 3315 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-3
Offline Offline

Posts: 2440


Three men make a tiger.


« on: February 06, 2009, 11:00:15 AM »

Ek lees in vandag se Oos-Kaap Burger dat Angus Buchan, (van Faith Like Potatoes - faam) 'n biddiens vir reen in Uitenhage hou. Die omgewing ly erg onder droogte, sommige dele al die laaste drie jaar. Dit is voorbladnuus met 'n groot foto van 'n springbok wat dood le in die dorre veld.

Mintaka
Logged
bluegray
Administrator
Hero Member
*****

Skeptical ability: +9/-3
Offline Offline

Posts: 1107



saskeptics
WWW
« Reply #1 on: February 06, 2009, 12:50:43 PM »

Ek het ook nou net 'n gebed opgestuur - vir reën in die Oos-Kaap en ook hier in die Wes-Kaap, om die brande (fotos) te blus. En sommer ook sodat dit ophou om so baie te reën in Gauteng.
Dis nie te moeilik gewees nie, kan nie glo niemand het in drie jaar nie daaraan gedink nie Roll Eyes

Ek wonder hoekom Liewe Jesus in die eerste plek besluit het om die mense en springbokke so te straf, of het die Duiwel ook beheer oor die weer... Undecided
« Last Edit: February 09, 2009, 10:40:01 AM by bluegray V, Reason: te veel nies » Logged
Mefiante
Defollyant Iconoclast
Hero Member
*****

Skeptical ability: +61/-9
Offline Offline

Posts: 3734


In solidarity with rwenzori: Κοπρος φανεται


WWW
« Reply #2 on: February 06, 2009, 14:42:10 PM »

Na ’n ywerige gebedsessie Wink, kry ek toe die storie hier.

'Luthon64
Logged
ingwe
Full Member
***

Skeptical ability: +2/-0
Offline Offline

Posts: 198



« Reply #3 on: February 07, 2009, 14:35:54 PM »

En het dit toe gereen?
Logged
Mefiante
Defollyant Iconoclast
Hero Member
*****

Skeptical ability: +61/-9
Offline Offline

Posts: 3734


In solidarity with rwenzori: Κοπρος φανεται


WWW
« Reply #4 on: February 07, 2009, 19:39:41 PM »

Nog nie.  Hulle het seker nie hard genoeg gebid nie.  Dalk moet hulle oorskakel en met aartappels begin boer.

'Luthon64
Logged
Sentinel
Sr. Member
****

Skeptical ability: +7/-0
Offline Offline

Posts: 257


Hellbound Sentry


« Reply #5 on: February 08, 2009, 14:06:55 PM »

Hulle het seker nie hard genoeg gebid nie.
'Luthon64

Hulle is nie ware Xtene nie.
Logged
Tweefo
Hero Member
*****

Skeptical ability: +9/-0
Offline Offline

Posts: 1506



WWW
« Reply #6 on: February 08, 2009, 14:57:35 PM »

As dit wel gereën het sou dit natuurlik bewys het dat Angus met god kan gesels maar nou is dit dat ons nie aaltyd kan verstaan hoe hy werk nie. Meskien is daar 'n boer wat 'n les geleer moet, word of dalk is dit die duiwel se skuld.

Al die krediet as dit goed gaan maar as dit sleg gaan? Klink soos 'n politikus.
Logged
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-3
Offline Offline

Posts: 2440


Three men make a tiger.


« Reply #7 on: February 08, 2009, 19:27:39 PM »

Ek was toe na die saamtrek toe om te sien wat gebeur. Ongelooflik baie mense in die Sportsentrum, ek dink selfs meer as met die laaste Patricia Lewis konsert.  Gesukkel om te sien wat aangaan.

Daar was drie stelle gebede, en beleidenis van sonde was ook gedoen.

Ek's bly om te rapporteer dat 'n lekker bui reen so 'n halfuur gelede begin val het: ek  hoop dit hou aan en aan en aan ....

Mintaka

Logged
bluegray
Administrator
Hero Member
*****

Skeptical ability: +9/-3
Offline Offline

Posts: 1107



saskeptics
WWW
« Reply #8 on: February 09, 2009, 11:09:27 AM »

Wel, ek is bly om te rapporteer dat die FSM my gebede ook gehoor het. Ons het Saterdag 'n lekker reëntjie gehad wat die vuur op die berg geblus het. Ek moet darrem bieg dat voordat ek gepost het, het ek so bietjie rondgesoek op weathersa.co.za se website en op dié topic afgekom: Possible Cape Town Rain This Weekend?
Daar was inderdaad 'n pragtige donderstorm met blitse en als oor die see gewees Saterdag aand. Was nogal mooi om so van die sand af te sit en kyk.

Ek wonder of Angus ook toegang het oor goed soos weerberigte en die internet? Huh?
« Last Edit: February 09, 2009, 11:47:44 AM by bluegray V, Reason: link reggemaak » Logged
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-3
Offline Offline

Posts: 2440


Three men make a tiger.


« Reply #9 on: February 09, 2009, 11:23:20 AM »

Mmm... ja. Die probleem met so 'n eksperiment is dat dit maar sal sukkel om 'n kontrole op te stel.

Die weer is een van die min dinge waaroor die mens bitter weinig invloed het. Alle ander rampe soos politiek( Wink), oorloe, siektes en hongersnood is darm so min of meer beinvloedbaar deur menslike aksies, maar nie eintlik klimaat nie.

'n Gelowige wat siek word, sal beide vir gemnesing bid, sowel as van die mediese wetenskap gebruik maak. (Wonder wat hy sal kies as hy gedwing word om slegs een weg tot welstand te volg.)

Maar die weer is 'n ander storie. Ek kry die indruk dat as daar nou een ding is wat gelowiges tot aksie laat oorgaan, dit die weer is.

 
Logged
Objective
Newbie
*

Skeptical ability: +1/-0
Offline Offline

Posts: 17



« Reply #10 on: February 14, 2009, 14:10:37 PM »

Ek kry die indruk dat as daar nou een ding is wat gelowiges tot aksie laat oorgaan, dit die weer is.

Ek was nog altyd onder die indruk dat dit die afwesigheid van weer is wat hulle tot aksie laat oorgaan..soos om met die gode in gesprek te tree of 'n tussneganger te huur wanneer die weer lank genoeg wegbly.

AS die gode natuurlik hulle job ordentlik doen en weer gee wanneer dit benodig word en die donderse ding weghou wanneer nodig steur die spookgloers gewoonlik nie die gode nie. Grin
Logged
Pages: [1]   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.482 seconds with 24 sceptic queries.
Google visited last this page October 09, 2018, 20:51:18 PM
Privacy Policy