Sprokies en rympies

(1/3) > >>

Hermes (January 11, 2011, 21:16:19 PM):
[Split from Flame Wars here.]

Ek maak beswaar teen forumlede wat daarop uit is om die "Flame War" afdeling van die forum te ondermyn met sprokies en rympies. Hierdie onsedelike wangedrag moet onmiddelik einde kry!
Hermes (January 11, 2011, 21:21:01 PM):
Daar is `n bespreking oor Siembamba se oorsprong hier.
Rigil Kent (January 11, 2011, 21:48:58 PM):
Mambas het nie nekke nie.

Mintaka
Bene Cain (January 12, 2011, 16:06:20 PM):
...en skilpad het nie vere nie
Brian (January 12, 2011, 16:13:00 PM):
ennie kat kommie weer nie!

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page