Hermes
Hero Member
   
Skeptical ability: +18/-2
Offline
Posts: 1137
|
 |
« on: January 11, 2011, 21:16:19 PM » |
|
[Split from Flame Wars here.] Ek maak beswaar teen forumlede wat daarop uit is om die "Flame War" afdeling van die forum te ondermyn met sprokies en rympies. Hierdie onsedelike wangedrag moet onmiddelik einde kry!
|
|
« Last Edit: January 11, 2011, 22:15:39 PM by Hermes »
|
Logged
|
|
|
|
Hermes
|
 |
« Reply #1 on: January 11, 2011, 21:21:01 PM » |
|
Daar is `n bespreking oor Siembamba se oorsprong hier.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
   
Skeptical ability: +19/-3
Offline
Posts: 2467
Three men make a tiger.
|
 |
« Reply #2 on: January 11, 2011, 21:48:58 PM » |
|
Mambas het nie nekke nie.
Mintaka
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Bene Cain
Newbie
Skeptical ability: +0/-0
Offline
Posts: 1
|
 |
« Reply #3 on: January 12, 2011, 16:06:20 PM » |
|
...en skilpad het nie vere nie
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Brian
Hero Member
   
Skeptical ability: +8/-1
Offline
Posts: 1367
I think therefor I am, I think
|
 |
« Reply #4 on: January 12, 2011, 16:13:00 PM » |
|
ennie kat kommie weer nie!
|
|
|
Logged
|
|
|
|
GCG
|
 |
« Reply #5 on: January 12, 2011, 16:55:15 PM » |
|
en 'n springkaan het nie pere nie
|
|
|
Logged
|
|
|
|
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
   
Skeptical ability: +19/-1
Online
Posts: 3128
|
 |
« Reply #6 on: January 12, 2011, 17:19:21 PM » |
|
Maar ek like onsedelike wangedrag!
|
|
|
Logged
|
|
|
|
GCG
|
 |
« Reply #7 on: January 12, 2011, 17:37:24 PM » |
|
jy weet mos
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Dries van Tonder
Newbie
Skeptical ability: +0/-0
Offline
Posts: 34
|
 |
« Reply #8 on: January 12, 2011, 17:47:19 PM » |
|
O die donkie, o die donkie O die donkie is 'n wonderlike ding Hy spring oor die muur en skraap sy spier O die donkie is 'n wonderlike ding 
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Hermes
|
 |
« Reply #9 on: January 12, 2011, 19:00:18 PM » |
|
[Age restriction 16; parental guidance advised.]
Sien mamba? Papa se slangie, Sien mamba? Papa se slangie, vryf sy nekkie, hou sy koppie hoog, 'sop as hy spoeg, hy spoeg in jou oog.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
|
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
   
Skeptical ability: +19/-1
Online
Posts: 3128
|
 |
« Reply #11 on: January 13, 2011, 13:44:15 PM » |
|
Sigh, I grew up in a rough neighborhood, how many people are familiar with this one? Is jy lus? Vir 'n stukkie vis? Of is jy bang? Vir my rooikop slang?
Hy kannie pik. Hy kan net spuit. Maar waar hy spuit, kom 'n kleintjie uit.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
GCG
|
 |
« Reply #12 on: January 13, 2011, 14:30:41 PM » |
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
|