South Africa Flag logo

South African Skeptics

September 18, 2019, 05:35:11 AM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Please read the posting guidelines before posting.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: 1 [2]  All   Go Down
  Print  
Author Topic:

Totius

 (Read 7537 times)
Description: Is 'onverwrikbre' 'n afr. woord?
0 Members and 2 Guests are viewing this topic.
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-1
Offline Offline

Posts: 3087



« Reply #15 on: February 25, 2013, 12:44:15 PM »

As ek nog bietjie die draad van spoor af kan vat, hier is my gunsteling. Omdat dit nie Totius is nie sal ek dit opsioneel maak.

(click to show/hide)
Logged
brianvds
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-0
Offline Offline

Posts: 1833



WWW
« Reply #16 on: February 25, 2013, 13:36:27 PM »

Siende hierdie dan skynbaar nou in 'n Afrikaanse po√ęsie-draad ontaard het, hier's nog een:

Vincent van Gogh - D. J. Opperman

Jy het as 'n miskende
heilige vergeefs geveg teen die ellende
en die onreg in die krotte van die myn,
in agterbuurte en op landerye; slegs die pyn
en skriklike stryd van God
leer ken, wat mens en boom verknot
in Sy kramptrekke; maar eers toe jy die koringgerwe
in aanbidding van die son kon verwe,
boere, wasvrouens en gepynigde gesigte,
die kantelende landskap in die snelle ligte
geel en groen en blou - alles met koorsige gevlek
tot branding van die skone kon verwek,
toe is Sy hartstog eers in jou volbring
soos groen sipresse tot 'n vlam verwring.


Logged
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2112



« Reply #17 on: February 25, 2013, 18:27:06 PM »

Wie onthou PH Nortje se "Sonkant" kortverhale? Ek het op een afgekom onder in 'n boks vol boeke en verlustig my in die verhale uit die 1970's...
Logged
coelacanth
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-0
Offline Offline

Posts: 19



« Reply #18 on: February 25, 2013, 22:19:10 PM »

Wie onthou PH Nortje se "Sonkant" kortverhale? Ek het op een afgekom onder in 'n boks vol boeke en verlustig my in die verhale uit die 1970's...

Ek het nog nooit van hulle gehoor nie. Jy kan hul op bob vind. Nou moet ek vra hoeveel is verzendkosten.
Dankie vir die tip.
Logged
Pages: 1 [2]  All   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.591 seconds with 24 sceptic queries.
Google visited last this page June 03, 2019, 12:03:09 PM
Privacy Policy