South Africa Flag logo

South African Skeptics

October 15, 2019, 08:48:58 AM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Follow saskeptics on twitter.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: [1]   Go Down
  Print  
Author Topic:

Vrou wou van sonlig leef, sterf van honger

 (Read 1724 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
brianvds
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-0
Offline Offline

Posts: 1837



WWW
« on: April 26, 2012, 05:37:42 AM »


http://www.beeld.com/Wereld/Nuus/Vrou-wou-van-sonlig-leef-sterf-van-honger-20120425

As mens daai "infomercials" kyk waarin hulle mirakel-verslankingsmiddels adverteer, sien jy altyd sulke fynskrif onder-aan die skerm: "Works in conjunction with a calorie-restricted diet and exercise program." Miskien is dit dieselfde met die sonlig-dieet: jy kan van sonlig alleen leef, maar die dieet werk saam met 'n gebalanseerde dieet van proteïen, koolhidrate en vette. Vermoedelik het hierdie dame die fynskrif misgelees. In ieder geval 'n sterk kandidaat vir die Darwin-toekenning.
Logged
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2112



« Reply #1 on: April 26, 2012, 07:51:09 AM »

Daars nie pille vir stupid nie.

Ek het al gelees van hierdie - sal ek dit 'n - "sekte" - noem, maar jare gelede, bleddie idiote....
Logged
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-1
Offline Offline

Posts: 3094



« Reply #2 on: April 26, 2012, 10:18:44 AM »

Ek sal stem vir haar Darwin nominasie. Die groot vraagstuk is: Het sy gebroei voor sy haarself uit die DNA-poel kon haal?
Logged
Mefiante
Defollyant Iconoclast
Hero Member
*****

Skeptical ability: +61/-9
Offline Offline

Posts: 3752


In solidarity with rwenzori: Κοπρος φανεται


WWW
« Reply #3 on: April 26, 2012, 11:20:50 AM »

Die groot vraagstuk is: Het sy gebroei voor sy haarself uit die DNA-poel kon haal?
Indien wél, is daar nogtans hoop.  ’n Genetiese erfnis is nie absoluut 100% bepaald nie.  Daar is ’n moontlikheid dat die vrou se kamstige kinders minder onnosel sal wees.  Of miskien meer — d.w.s. die kinders sal op hulle dag dalk ’n diëet volg wat regte kos bevat, al is dit lig maaltjies.  Op die ander kant, as hulle meer sotlik is, sal hulle seker ’n maanlig diëet kies.  In ieder geval sal die domgene verdun word… Wink

'Luthon64
Logged
Hermes
Hero Member
*****

Skeptical ability: +18/-2
Offline Offline

Posts: 1137



« Reply #4 on: April 26, 2012, 13:15:18 PM »

Switserland kry seker te min sonlig in die winter, dié dat sy dood is. Evil
Logged
brianvds
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-0
Offline Offline

Posts: 1837



WWW
« Reply #5 on: April 26, 2012, 18:26:06 PM »

Switserland kry seker te min sonlig in die winter, dié dat sy dood is. Evil

Ja, hier in Suid-Afrika het sy straks aan vetsug gesterf. :-)
Logged
Pages: [1]   Go Up
  Print  
GoogleTagged: erfnis


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 1.075 seconds with 24 sceptic queries.
Google visited last this page May 05, 2019, 09:12:09 AM
Privacy Policy