Vark in hel

(1/1)

bobilus (April 26, 2012, 17:33:25 PM):
Ek het gister aand die nuwe Casper De Vries show, VarkinHel gaan kyk.
Ek sou dit aanraai vir enige van julle.

Dit gaan oor al die haat pos wat hy deur die jare gekry het, meestal van christene wat sê hy gaan hel toe. In die show gee hy sy redes hoekom hy ʼn ateïs is en spot met amper elke christelike kerk van NG tot mormons. Daar word ook geraak aan ander gelowe.



Navigation

[0] Message Index

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page