South Africa Flag logo

South African Skeptics

December 14, 2018, 02:14:23 AM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Follow saskeptics on twitter.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: [1]   Go Down
  Print  
Author Topic:

Versprei die Woord

 (Read 1405 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1404


Carpe diem


« on: January 06, 2012, 10:50:56 AM »

Ek soek na verniet sagteware vir my slimfoon en kom op hierdie af:

Quote
Die Bybel '83
Description
MOENIE AFLAAI NIE. Hierdie weergawe werk nie. Die weergawe is net hier om almal in kennis te stel dat Die Bybel '53 sovel as Die Bybel nie meer deur my versprei mag word nie.
Ek is gekontak deur die Bybelgenootskap van Suid Afrika (wat se missie is om die Bybel so goedkoop moontlik aan soveel moontlik mense te versprei) om dit af te haal. Die kopiereg (ja daar is kopiereg op die Bybel) behoort aan hulle.


Sien is glo

ek dog ek deel die pret  Evil
Logged
Mefiante
Defollyant Iconoclast
Hero Member
*****

Skeptical ability: +61/-9
Offline Offline

Posts: 3734


In solidarity with rwenzori: Κοπρος φανεται


WWW
« Reply #1 on: January 06, 2012, 12:06:53 PM »

Kopiereg!?  Op die Huilige Babbel!?  Dit is dan sekerlik ook dieselfde klomp huigelaargefrete wat heel voor in die lyn sal wil staan as dit kom by beweer dat godsdiens nooit en nimmers ’n besigheid is nie…

'Luthon64
Logged
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-1
Offline Offline

Posts: 2960



« Reply #2 on: January 06, 2012, 12:58:43 PM »

En dan 10/1 sal vra dat hulle nie hoef belasting te betaal nie.
Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1404


Carpe diem


« Reply #3 on: January 06, 2012, 13:51:48 PM »

Mens weet natuurlik nie die hele storie nie, dit is een kant van die saak, ek het dit net amusant gevind  Cheesy
Logged
brianvds
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-0
Offline Offline

Posts: 1713



WWW
« Reply #4 on: January 06, 2012, 18:09:01 PM »

Sover ek weet is daar nie kopiereg op die Bybel as sulks nie, maar wel op spesifieke vertalings daarvan. Nou ja, so skiet hulle hulself dan nou maar in die voet.

Dit is natuurlik wel so dat Dawkins se "God Delusion" OOK kopiereg op het en dus ook nie versprei mag word nie... :-)

Nie dat mens jou in die era van die internet nou juis aan kopiereg hoef te steur nie.
Logged
Pages: [1]   Go Up
  Print  
GoogleTagged: versprei bybel kopiereg english


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.231 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page November 23, 2018, 00:52:53 AM
Privacy Policy