South Africa Flag logo

South African Skeptics

June 21, 2018, 04:40:20 AM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Follow saskeptics on twitter.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: 1 [2]  All   Go Down
  Print  
Author Topic:

Vervelig

 (Read 6320 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Jane of the Jungle
Full Member
***

Skeptical ability: +4/-0
Offline Offline

Posts: 235



« Reply #15 on: July 23, 2010, 22:45:48 PM »

Wel om die waarheid te sĂȘ.....selfs yskaste is interesanter as 7de laan Lips Sealed
(net soos in enige ander sepie, mis 'n maand se episodes en vang als op in
slegs een episode Wink)
« Last Edit: July 23, 2010, 23:40:20 PM by Jane of the Jungle » Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #16 on: July 26, 2010, 12:42:51 PM »

ek mind eintlik nie ou sewende laan so erg nie.  dis ten minste meer realisties as hierdie evil twin brother/ zombie/ alien/ abducting nonsens.
once in a blue moon, as ek vir een of ander rede vroeg by die huis is, dan sit ek die tjol op die kassie en kyk.  en ek wonder, waar die moer kom hulle met die idees op.  ek meen regtig.  x files se gat.
even egoli het op 'n tyd mense wat uit die dood opstaan.  en almal pomp almal.  en dink ek kyk dit om te lag vir die stront.
maar ou swewende laan het ook maar biekie boring geraak.  maar hulle at least deal met goed waarmee ek kan associate.  nie demonic posession en whatnot nie.
ek dink daai peoples rook hectic stuff en sit om 'n kampvuur en kak uitdink.  Days of Stoned Lives.
Logged
Pages: 1 [2]  All   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.194 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page May 12, 2018, 23:41:54 PM
Privacy Policy