Waarskuwing: Virus op Huisgenoot se CD

(1/1)

Sentinel (November 27, 2008, 11:00:53 AM):
Vandeesweek se Huisgenoot (27 November 2008) kom met 'n gratis CD, "Somer Treffers". Die CD word versprei in vennootskap met Vodacom en Select Musiek, en sluit 7 bonusvideo's in.

Die CD se "autoplay" funksie kom ook met 'n gratis Trojaanse Virus!

Baie swak van die bogenoemde organiesasies... :-[
bluegray (November 29, 2008, 00:15:14 AM):
Weet jy dalk watse trojan dit is en wat hy doen?
Sentinel (November 30, 2008, 19:50:14 PM):
Weet jy dalk watse trojan dit is en wat hy doen?

Nee, ongelukkig nie, maar ek wil nie graag uitvind nie! :)
AcinonyxScepticus (December 01, 2008, 21:05:28 PM):
Die CD se "autoplay" funksie kom ook met 'n gratis Trojaanse Virus!


Daar is dalk 'n paar viruse tussen die bladsye ook?  ;)

James
Sentinel (December 04, 2008, 14:31:20 PM):
Die CD se "autoplay" funksie kom ook met 'n gratis Trojaanse Virus!


Daar is dalk 'n paar viruse tussen die bladsye ook? ;)

James


Baie skerp, James! Richard Dawkins sal baie trots wees. ;D

Navigation

[0] Message Index

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page