Watookal
Full Member
 
Skeptical ability: +1/-0
Offline
Posts: 117
|
 |
« on: December 07, 2010, 14:33:19 PM » |
|
Dis bietjie stil hier, en ek's lus om die hok te skud; so kom ek vertel julle 'n storie. Toe ek klein was, omtrent so tussen 6 en 9, het ek 'n vraatjie gehad op my hand. My pa en ek het een aand in die veld ingestap oorkant die huis na aandete. Ons het daai aand skaap vleis geëet. Ek het'n rympie opgese (wat ek nie kan onthou nie), ‘n skaap beentjie oor my skouer gegooi, en die vraatjie maan toe geblaas. Die vraatjie het obviously weggegaan, anders was hierdie maar ‘n dom storie.
Meer as 6 jaar terug het ek weer ‘n vraatjie gekry op my enkel. Ek het hom daar gelos, want ek’s nou bietjie groter en ek weet die goed gaan vanself weg. Na 6 jaar het ek besluit hy gaan nie self weggaan nie, en ek het een aand in die bad gesit en vir myself gesê, “Self, hierdie vraatjie is nie welkom nie en jy moet hom verwerp” ‘n Paar weke later was die vraatjie weg. Ek’s nie seker hoe lank later nie, want ek het nie opgelet nie, net eedag gesien hy’s weg. As ek moet raai was dit so tussen 1 en 2 maande. Ek het niks medisyne gedrink or salwe of smere of goed probeer om hom weg te vat nie. Net een keer hom weg"gewens" en vergeet daarvan.
Ek weet dis nie wetenskaplik nie, maar aangesien dit so ‘n algemene ouvrou storie is het ek gewonder of enige iemand anders ook al hiervan gehoor het of heaven behold al ooit so iets beleef het. Voel asb vry om my af te skiet, uit te lag, ens. Hierdie is nie ‘n grappie nie, dis ‘n ware verhaal van ‘n epidermiese proporsie.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Faerie
|
 |
« Reply #1 on: December 07, 2010, 14:41:06 PM » |
|
Dis moontlik, hoe dit werk weet ek nie. Ek het ook so 'n verhaal, ek het so paar jaar terug (eintlik 'n vrek lang tyd terug), 'n nuwe high-flying werk gekry, op dag een staan ek op met 'n koors wat die water van my afspoel en nie 'n spier of klier in my lyf wat nie pyn nie. Die middag is ek dokter toe, die man doen bloedtoetse en ek sleep my lyf huis toe en sak neer in die bed - ek was nog nooit voor or na dit ooit so siek nie - in elk geval, volgende oggend skakel die dok my - dis klierkoors, hiers vir jou pyn pille, gaan suffer maar dit uit vir die volgende twee weke of wat. Ek sit die aand op my bed, en vertel my lyf, "Lyf, hierdie werk is belangrik, ek het die geld broodnodig, more oggend is jy reg".
Ek was perdfris die volgende oggend.
Go figure. Dis 'n kop-ding.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Hermes
|
 |
« Reply #2 on: December 07, 2010, 15:07:34 PM » |
|
Ek het'n rympie opgese (wat ek nie kan onthou nie), ‘n skaap beentjie oor my skouer gegooi, en die vraatjie maan toe geblaas. As 'n mens deur 'n verkyker of teleskoop na die maan kyk, kan jy sien dit is vol vratjies.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Brian
Hero Member
   
Skeptical ability: +8/-1
Offline
Posts: 1363
I think therefor I am, I think
|
 |
« Reply #3 on: December 07, 2010, 16:04:22 PM » |
|
ek't dieselfde ervaring gehad...met 'n moewiese doringvrat op my duim, seker so tien jaar lank pla die donnerse ding my...blaas hom moertoe na 'n vol maan...woeps waps 'n paar weke later is hy weg... nou wat de fok?
|
|
|
Logged
|
|
|
|
|
Brian
Hero Member
   
Skeptical ability: +8/-1
Offline
Posts: 1363
I think therefor I am, I think
|
 |
« Reply #5 on: December 07, 2010, 17:13:50 PM » |
|
try scratching off a plantar wart(Verruca plantaris) bru...doring vrat in Afr.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Tweefo
|
 |
« Reply #6 on: December 07, 2010, 18:04:18 PM » |
|
Weet nou nie van weg wens nie maar hier is 'n boereraad wat werk. Maak 'n earbud (weet nie Afrikaanse woord) nat met battery suur en dan die vraatjie. Jy kan die suur af was na 'n minuut. Blykbaar is dit 'n virus of iets wat nie van die suur hou nie. Dit is pynloos, veral vir kinders en is weg na 'n week. Die vraatjie moet net "rof" wees, nie 'n jong een nie.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
   
Skeptical ability: +19/-3
Offline
Posts: 2436
Three men make a tiger.
|
 |
« Reply #7 on: December 07, 2010, 21:14:00 PM » |
|
Jip - ken daardie raad van vraatjies maan toe blaas al te goed. As jy hom met jou eie asem blaas, neem dit so 1 to 9 maande om te verdwyn. As jy hom blaas met 'n bietjie krioterapeutiese stikstof, selfs gouer.
Jy moet natuurlik net sorg dat jy nie weer aan 'n padda vat daarna nie!
Mintaka
|
|
|
Logged
|
|
|
|
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
   
Skeptical ability: +19/-1
Offline
Posts: 2920
|
 |
« Reply #8 on: December 08, 2010, 11:01:34 AM » |
|
Jy moet natuurlik net sorg dat jy nie weer aan 'n padda vat daarna nie! Well, that's going to ruin my evenings...
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Hermes
|
 |
« Reply #9 on: December 08, 2010, 15:33:36 PM » |
|
Kry prinsesse vratjies op hulle lippe as hulle paddas soen?
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
   
Skeptical ability: +19/-3
Offline
Posts: 2436
Three men make a tiger.
|
 |
« Reply #10 on: December 08, 2010, 16:16:13 PM » |
|
Kry prinsesse vratjies op hulle lippe as hulle paddas soen? Ek dink dit sal van die padda afhang, en deur wie hy laaste gesoen is. Mintaka
|
|
|
Logged
|
|
|
|
|
GCG
|
 |
« Reply #12 on: December 08, 2010, 17:36:43 PM » |
|
hel brian, volgende vat 'n weed-wacker saam lat jy eers kan check of daai padda tanne het bru!
ek het al paddas gesoen, en gelek..... wag, waarvan praat ons nou?
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
   
Skeptical ability: +19/-3
Offline
Posts: 2436
Three men make a tiger.
|
 |
« Reply #13 on: December 08, 2010, 17:49:21 PM » |
|
Yippeee .... the good old days! 
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Watookal
Full Member
 
Skeptical ability: +1/-0
Offline
Posts: 117
|
 |
« Reply #14 on: December 08, 2010, 21:03:32 PM » |
|
Om terug te kom op "topic". Die enigste toets resultate wat ek kry vir die vratjie ding is hier . Ek's nie 'n wetenskaplike nie, maar 48% persent sukses met placebos klink vir my hoog. Is 'n placebo nie amper soos 'n maanblasery of wegwensery nie?
|
|
|
Logged
|
|
|
|
|