Hier is nog 'n datapoint(?) vir julle studie. Ek het omtrent agt jaar gelede opgelet dat ek 'n vratjie onder my voet het. Ek het niks aan hom gedoen nie, en glad nie daaroor gedink nie, behalwe om hom so nou en dan in die bad raak te sien. En nou die dag kom ek skielik agter hy't spoorloos verdwyn!

As hy weggegaan het tussen 23 oktober en 21 november dan beteken dit die planeet Plutu was in die skerpioen konstelasie. Pluto wag nie lat jy vir hom vraatjies blaas soos die maan nie, hy vat hulle sommer. 'n Skerpioen (23 oktober en 21 november) is 'n water teken, en daarom 'n positiewe tyd vir mense wat met hulle vratte speel in die bad.
