Wens 'n vraatjie weg

<< < (7/7)

Hermes (December 15, 2010, 13:53:01 PM):
Hier is nog 'n datapoint(?) vir julle studie. Ek het omtrent agt jaar gelede opgelet dat ek 'n vratjie onder my voet het. Ek het niks aan hom gedoen nie, en glad nie daaroor gedink nie, behalwe om hom so nou en dan in die bad raak te sien. En nou die dag kom ek skielik agter hy't spoorloos verdwyn!

>:D
:D Hy het seker spore gemaak?
Watookal (December 15, 2010, 14:22:26 PM):
Hier is nog 'n datapoint(?) vir julle studie. Ek het omtrent agt jaar gelede opgelet dat ek 'n vratjie onder my voet het. Ek het niks aan hom gedoen nie, en glad nie daaroor gedink nie, behalwe om hom so nou en dan in die bad raak te sien. En nou die dag kom ek skielik agter hy't spoorloos verdwyn!

>:D

As hy weggegaan het tussen 23 oktober en 21 november dan beteken dit die planeet Plutu was in die skerpioen konstelasie. Pluto wag nie lat jy vir hom vraatjies blaas soos die maan nie, hy vat hulle sommer. 'n Skerpioen (23 oktober en 21 november) is 'n water teken, en daarom 'n positiewe tyd vir mense wat met hulle vratte speel in die bad. ;D
Dries van Tonder (December 15, 2010, 15:40:04 PM):
Hier is nog 'n datapoint(?) vir julle studie. Ek het omtrent agt jaar gelede opgelet dat ek 'n vratjie onder my voet het. Ek het niks aan hom gedoen nie, en glad nie daaroor gedink nie, behalwe om hom so nou en dan in die bad raak te sien. En nou die dag kom ek skielik agter hy't spoorloos verdwyn!

>:D

As hy weggegaan het tussen 23 oktober en 21 november dan beteken dit die planeet Plutu was in die skerpioen konstelasie. Pluto wag nie lat jy vir hom vraatjies blaas soos die maan nie, hy vat hulle sommer. 'n Skerpioen (23 oktober en 21 november) is 'n water teken, en daarom 'n positiewe tyd vir mense wat met hulle latte speel in die bad. ;D

Gefix!!!!! ;D ;D ;D
Annalize (January 23, 2013, 08:36:35 AM):
OK het die vraatjie weg blaas ding ook probeer, sorry nie ek nie maar het boeta gehelp om dit te doen en wil nou nie almal se babbel bars nie maar dit werk toe nie! Het gaan soek vir boere raat en kom toe op die volgende af - Smeer 2 maal per dag LENNON'S se Turlington op met oorstokkie en drink sink pille. Het so 2 maande terug begin en religiously die muti opgesmeer en elke dag die sink pilletjie vir boeta gevoer. So maand en n half later kon ek sien dat die vraatjies begin uitdroog maar geen remarkable verbetering nie. Het so middel Desember besluit om die hele spul te los en boeta dokter toe te vat om die gedoentes te brand. Vanoggend kyk ek toe om seker te maak hoeveel daar is sodat ek die afspraak by dok kan maak, en zowaar nie n enkele vrat nie!!!! Ons het op so 8 vraatjies gesmeer waarvan 2 so groot soos n 10c stuk was. Dis gone, daar is merkies maar geen trace van vraatjies nie. So helaas n boeren raat wat werk! Probeer gerus!
Mefiante (January 23, 2013, 10:20:23 AM):
Dis heel moontlik ’n geval van post hoc ergo propter hoc.

'Luthon64

Navigation

[0] Message Index

[*] Previous page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page