Wens 'n vraatjie weg

<< < (2/7) > >>

Brian (December 07, 2010, 17:13:50 PM):
try scratching off a plantar wart(Verruca plantaris) bru...doring vrat in Afr.
Tweefo (December 07, 2010, 18:04:18 PM):
Weet nou nie van weg wens nie maar hier is 'n boereraad wat werk. Maak 'n earbud (weet nie Afrikaanse woord) nat met battery suur en dan die vraatjie. Jy kan die suur af was na 'n minuut. Blykbaar is dit 'n virus of iets wat nie van die suur hou nie. Dit is pynloos, veral vir kinders en is weg na 'n week. Die vraatjie moet net "rof" wees, nie 'n jong een nie.
Rigil Kent (December 07, 2010, 21:14:00 PM):
Jip - ken daardie raad van vraatjies maan toe blaas al te goed. As jy hom met jou eie asem blaas, neem dit so 1 to 9 maande om te verdwyn. As jy hom blaas met 'n bietjie krioterapeutiese stikstof, selfs gouer.

Jy moet natuurlik net sorg dat jy nie weer aan 'n padda vat daarna nie!

Mintaka
BoogieMonster (December 08, 2010, 11:01:34 AM):
Quote from: Mintaka
Jy moet natuurlik net sorg dat jy nie weer aan 'n padda vat daarna nie!

Well, that's going to ruin my evenings...
Hermes (December 08, 2010, 15:33:36 PM):
Kry prinsesse vratjies op hulle lippe as hulle paddas soen?

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page