South Africa Flag logo

South African Skeptics

December 14, 2018, 02:13:22 AM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Follow saskeptics on twitter.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: 1 [2]  All   Go Down
  Print  
Author Topic:

Ysverskynsel

 (Read 6738 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-1
Offline Offline

Posts: 2960



« Reply #15 on: July 16, 2012, 09:16:15 AM »

nee man dis die liewe jesus wat die paadjies vir sy mensies skoonhou...bewys my verkeerd!


Hah! Occam se lem dui duidelik aan dat dit eintlik 'n Yeti is wat dit doen, vat so!
Logged
Johannsny
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-0
Offline Offline

Posts: 6



Johsny
WWW
« Reply #16 on: July 16, 2012, 17:24:27 PM »

Hi julle,

Ek was laasjaar in die winter ook in daai wereld, en ons het dieselfde ding gehad een aand. Ek was van mening dit is n tipe ys reen, waar die vog/water/druppeltjies in die lug vries. Sneeu is mos anders, dit maak ligter vlokkies, en ryp vorm op die grond.

Hier is n effe nader foto wat ek gevat het. Jammer ek het nie gedink om n goeie makro foto te neem nie.

http://www.flickr.com/photos/hyper7/5891243183/#
Logged
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-3
Offline Offline

Posts: 2440


Three men make a tiger.


« Reply #17 on: July 16, 2012, 20:02:31 PM »

Johann, dit lyk vir my na 'n soortgelyke ding, ja. Hier is van die goed op die kar se windskerm. Dit gee 'n bietjie beter idee van die tekstuur. Vir wat dit werd is, ek't sederdien met die "locals" gesels, en hulle verseker my dat dit wel 'n ligte sneeuval was. Smiley So wat die skoon paadjies betref, die sneeu moes eenvoudig op daardie areas gesmelt het, kort ná die feit.

« Last Edit: July 16, 2012, 20:28:11 PM by Rigil Kent » Logged
brianvds
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-0
Offline Offline

Posts: 1713



WWW
« Reply #18 on: July 17, 2012, 04:24:36 AM »

In Europa strooi hulle in die winter sout op die paaie om die sneeu te laat smelt; dalk het iemand hier dieselfde gedoen?
Logged
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-3
Offline Offline

Posts: 2440


Three men make a tiger.


« Reply #19 on: July 17, 2012, 08:08:41 AM »

brianvds, ek het gou 'n paar spot checks gaan doen tot Mev Kent se ontsteltenis. Die paadjies proe wel vars.

Rigil
Logged
brianvds
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-0
Offline Offline

Posts: 1713



WWW
« Reply #20 on: July 17, 2012, 16:37:37 PM »

brianvds, ek het gou 'n paar spot checks gaan doen tot Mev Kent se ontsteltenis. Die paadjies proe wel vars.

Rigil

Miskien was Mev. Kent bekommerd dat jy op die ys sou gly en val, en het dus bloot alles met haar haardroër afgesmelt. Jy moet haar dalk net vra. Vrouens weet mos in elk geval alles.
Logged
Pages: 1 [2]  All   Go Up
  Print  
GoogleTagged: google sneeu reen smelt sout ree


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 1.925 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page Yesterday at 05:54:31
Privacy Policy