Taking God out of school - first episode....

<< < (2/14) > >>

BoogieMonster (September 04, 2014, 16:05:20 PM):
Quote from: Mefiante
I am utterly delighted at this
Is nie ekke nie!

Alhoewel, nou dat ek dit oorweeg… :)

Eish, brainfart... Apologies.
Rigil Kent (September 08, 2014, 07:16:18 AM):
Nog 'n artikel oor dieselfde.

http://www.rapport.co.za/Nuus/Nuus/Skole-godsdiens-Wat-jou-kinders-eintlik-leer-20140906
The Vulcan (September 08, 2014, 14:43:41 PM):
Awesome! Dit maak wraggies my dag, bly daar is mense wat daadwerklik iets doen om bietjie te veg vir groter gelykheid in ons land - ek meen ek het geen probleem as 'n individu wil bid of kruisies, snaakse rokkies en hoedjies wil dra nie, en het even nie regtig so groot probleem as iemand hul gode met jou wil deel nie - dis die institusionele wyse waarop geloof oor 'n groep afgedwing word wat regtig verkeerd is.


Ander sake wat ek hoop in die (hopelik) nabye toekoms te sien is bv die wetsontwerp rondom huwelik sereomonies - huidiglik, so ver ek dit verstaan, kan jy nie 'n huweliksbeampte (matrimonial officer) raak sonder om aan 'n kerk te behoort nie of as jy 'n hofamptenaar is (maar dis nie dieselfde reg as wat geloofs leiers en even tradisionele leiers het om troues te mag waarneem nie)

Ons het wel sekulere wedding celebrants en watookal anders hulle hulself noem, maar om een te word moet jy oorspronklik steeds die knie buig of some werk in die hof he.

Ons het wel vordering gemaak met dinge soos die civil union act, maar dis steeds nie dieselfde ding as die ander twee wette wat altwee hul unies huwelike noem, verder mag leiers in hul groepies mense trou, geloofsleiers mag jou natuurlik ook trou onder die civil union act, maar daar is geen standaard om te toon dat die persoon wat bevoeg is om jou te trou 'n 'gerespekteerde persoon" in die gemeenskap is sonder om een of ander kerkbande te he of sonder om 'n hof amptenaar te wees nie
brianvds (September 08, 2014, 19:03:38 PM):
Vulcan: Mar wat presies is 'n kerk? Wat as jy jou eie een stig? Tel die Church of Satan? Wat van die Universal Life Church (waarvan ek nou al jare 'n trotse pastoor is)? :-)
The Vulcan (September 08, 2014, 19:35:07 PM):
LOL - ek het al vergeet ek het eenmaal ook geregistreer op daai universal life church - maar ja dink dis maar 'n joke in ons land, dink nie die staat lig eers 'n wenkbrou oor sulke goed nie.

Nee wat, as jy nie aan 'n erkende geloofs instansie of aan 'n tradisionele groep behoort met 'n chief nie, beteken dit maar bra min, het al op 'n kol gekommunikeer met die departement van binnelandse sake oor hierdie onderwerp en hulle was duidelik oor wat hulle verwag van iemand wat vir daai trou beampte/ "marriage officer" wil registeer - jy moet wel by hulle some eksamentjie of iets afle, maar as jy nie die regte backing het nie dan is dit maar tot daarnatoe.

Dis een gebied waar ek voel die ongelowiges/humaniste/ateiste/ens gemeenskap openlik deur ons land wette teen ons gediskrimineer word, ek sal graag nog aksie hierteen wil neem of skenkings maak aan 'n organisasie wat vir sulke dinge baklei - ek is seker dat die grondwet ons al die tools gee om teen hierdie diskrimninasie te baklei.

Dit lyk my die trou seremonie behoort aan die kerk, en nie soos dit behoort te wees, 'n algemene reg nie, die regering en die official geloofs/tradisie organisasies is kop-in-een-mis.

Jou enigste alternatief is om 'n hofamptenaar te word of om geloof maar tydelik aan te neem en geordineer word en by die regte klub inkom, even sou jy jou eie kerk stig sal jy sekerlik moet kan bewys dis 'n actual kerk met mense en moet jy seker aan een van die onafhanklike kerke assosiasies lidmaatskap verkry

Of 'n mens moet ateisme/humanisme as 'n geloof verklaar en so kerk storie stig :)

Jy kan altyd ook maar die UU roete gaan.

Ek se nie ons land het 'n tekort aan sekulere altenrnatiewes nie - daar is talle mense wat hulself uitgee as sekulere sermonie beamptes - my issue is meer rondom hoe hulle daai lisensie moet bekom.


Hier is geselekteerde dele van wat ek nog in my inbox oor het van my kommunikasies met die mense:
Quote

....
How do I or someone of my choosing become a marriage officer, noting my non-religiousity and seeking a secular wedding ceremony that's not performed in a magistrate's court/DHA/religious institution, complying with the Act and which is equal and fair to me as a SA citizen.

....
Unfortunately to become a marriage officer an application has to be logged via the controlling body of a church and as an individual you will not be able to apply for yourself. Feel free to contact Ms Maria Mthimunye on 012 810 6326, maria.mthimunye@dha.gov.za for more information



dis die crux van die kommunikasies met die DHA. Dit was in 2012 daardie aanhaling van my is 'n opsommingstuk van my ondersoek met verdere attachments van discussions met ander mense wat dit dit die saak verwys het na die huweliks afdeling toe.



Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page