South Africa Flag logo

South African Skeptics

April 30, 2017, 08:56:33 AM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Please read the forum rules before posting.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: [1] 2 3 ... 5   Go Down
  Print  
Author Topic:

Juig! seksie [split]

 (Read 14953 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Kosie van Jozi
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-2
Offline Offline

Posts: 48


« on: September 23, 2010, 12:24:12 PM »

wel, lees jou bybel sarel.  of nee, moenie die bybel lees nie, want die bybel kan self nie besluit waddehel die reels nou eintlik is nie.
en die kerk volg die bybel.
so se jy nou vir my?
iets se vir my liewe jesus bly in jou hartjie.  en jy is net hier om ons kak te byt.

iets se vir my jy is 'n fokop in jou huis en dat jou ouma jou uit die garage uitgeskop het omdat jy sit en stink en die mense wil nie meer kom kuier nie

As jy nie kan gesels nie, pleeg dan eerder selfmoord!
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #1 on: September 23, 2010, 12:35:23 PM »

hoe fokken oud is jy dude?  like, 12?
watse lame ass comments kom jy mee vorendag?
Quote
ou ouma jou uit die garage uitgeskop het omdat jy sit en stink
ek dink my kat het beter vocab skills.
of praat jy van persoonlike experience?
anders as jy, bly ek nie by my ouma nie. 
Logged
Kosie van Jozi
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-2
Offline Offline

Posts: 48


« Reply #2 on: September 23, 2010, 12:36:49 PM »

hoe fokken oud is jy dude?  like, 12?
watse lame ass comments kom jy mee vorendag?
Quote
ou ouma jou uit die garage uitgeskop het omdat jy sit en stink
ek dink my kat het beter vocab skills.
of praat jy van persoonlike experience?
anders as jy, bly ek nie by my ouma nie. 

joe, jy is darem maar slim.  Toe ek so oud was soos jy was ek nie so slim nie
Logged
Lilli
Sr. Member
****

Skeptical ability: +3/-0
Offline Offline

Posts: 435



Lelani Stolp
« Reply #3 on: September 23, 2010, 12:39:52 PM »

Middagsê PearlJam. Wat van 'n intro thread - dan kan ons dalk bietjie beter verstaan waar jy vandaan kom, in plaas daarvan om net in die middel in te moer sonder enige agtergrond. Om jou vraag aan te spreek: Die punt van geloof, volgens gelowiges, soos wat ek hulle boeke, uitsprake, en aksies interpreteer, is dat daar 'n magdom 'heilige' inligting is, wat enige opinie kan back, mits jy weet watter versie om wanneer aan te haal. Soms skreeu hulle 'siel' andre kere daai liggaam is die tempel van god, ding. Soms skreeu hulle vir openbare gebedsbewustheid, ander kere praat hulle bybel van gebed wat in jou agterkamer moet geskied. Jy kan enige bullshit justify met die bybel gewapen as jy wil, en dit is die rede hoekom die meerderheid mense hier, verkies om die bybel, en die 'want god sê so's te vervang met wetenskaplike bewyse, toetsbare teorieë, logiese denke en elke nou en dan 'n grappie of iets. .
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #4 on: September 23, 2010, 12:53:41 PM »

hoe fokken oud is jy dude?  like, 12?
watse lame ass comments kom jy mee vorendag?
Quote
ou ouma jou uit die garage uitgeskop het omdat jy sit en stink
ek dink my kat het beter vocab skills.
of praat jy van persoonlike experience?
anders as jy, bly ek nie by my ouma nie. 

joe, jy is darem maar slim.  Toe ek so oud was soos jy was ek nie so slim nie

ek weet
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1350


I think therefor I am, I think


« Reply #5 on: September 23, 2010, 13:19:36 PM »

Middagsê PearlJam. Wat van 'n intro thread - dan kan ons dalk bietjie beter verstaan waar jy vandaan kom, in plaas daarvan om net in die middel in te moer sonder enige agtergrond

Hy smaak is een van die onderdorpse afrikaners wat g'n maniere het nie...self die ouens in donker afrika introduce hulself eers, vertel ons wie en wat hulle is en wat hulle verwag op hierie forum....maar die ou is so arrogant hy val sommer in die rede en is seker maar soos hy grootgemaak is...shame!
Logged
Kosie van Jozi
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-2
Offline Offline

Posts: 48


« Reply #6 on: September 23, 2010, 13:23:39 PM »

Middagsê PearlJam. Wat van 'n intro thread - dan kan ons dalk bietjie beter verstaan waar jy vandaan kom, in plaas daarvan om net in die middel in te moer sonder enige agtergrond. Om jou vraag aan te spreek: Die punt van geloof, volgens gelowiges, soos wat ek hulle boeke, uitsprake, en aksies interpreteer, is dat daar 'n magdom 'heilige' inligting is, wat enige opinie kan back, mits jy weet watter versie om wanneer aan te haal. Soms skreeu hulle 'siel' andre kere daai liggaam is die tempel van god, ding. Soms skreeu hulle vir openbare gebedsbewustheid, ander kere praat hulle bybel van gebed wat in jou agterkamer moet geskied. Jy kan enige bullshit justify met die bybel gewapen as jy wil, en dit is die rede hoekom die meerderheid mense hier, verkies om die bybel, en die 'want god sê so's te vervang met wetenskaplike bewyse, toetsbare teorieë, logiese denke en elke nou en dan 'n grappie of iets. .

dankie vir die verwelkoming lelane ek waardeer dit.

Wie is ek...ek is 34 getroud, 2 kinders en het vinnig uitgevind dat as mens nie deel van die click hier is nie dan is jou opinie fkl werd en is mens onwelkom.  Ek is nie in die habit om myself voor te stel nie en is dit seker maar soos brian se my eie ongeskiktheid.
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #7 on: September 23, 2010, 13:24:57 PM »

ek mind nie so erg die in die middel van die thread inmoer nie, maar lees ten minste net die fokken ding van die begin af, kry jou feite reg.  en comment oor ander goed ook.
o wag, die ander goed is in ingils.
and i kan like saspekt dat he not so speak die taal so lekker.
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1350


I think therefor I am, I think


« Reply #8 on: September 23, 2010, 13:26:28 PM »

Jy's verkeerd en het heel verkeerd weggespring...kyk oppie Introductions en kyk wat se die mense ...praat dan weer sonder veroordeling.
Logged
Kosie van Jozi
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-2
Offline Offline

Posts: 48


« Reply #9 on: September 23, 2010, 13:28:59 PM »

Jy's verkeerd en het heel verkeerd weggespring...kyk oppie Introductions en kyk wat se die mense ...praat dan weer sonder veroordeling.

so ek moet oor begin....mmm hoe doen mens dit, delete alles dan stel ek myself mooi voor en comment dan op huidige posts
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #10 on: September 23, 2010, 13:29:38 PM »

@ lilli, ek kry jou jammer dat jy die dude ken.  kannie eers jou naam reg spel nie
Logged
Kosie van Jozi
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-2
Offline Offline

Posts: 48


« Reply #11 on: September 23, 2010, 13:31:31 PM »

@ lilli, ek kry jou jammer dat jy die dude ken.  kannie eers jou naam reg spel nie

ek dink jy het hom mis
Logged
Kosie van Jozi
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-2
Offline Offline

Posts: 48


« Reply #12 on: September 23, 2010, 13:32:51 PM »

'n nuwe begin met 'n nuwe naam
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1350


I think therefor I am, I think


« Reply #13 on: September 23, 2010, 13:33:23 PM »

Jy's verkeerd en het heel verkeerd weggespring...kyk oppie Introductions en kyk wat se die mense ...praat dan weer sonder veroordeling.

so ek moet oor begin....mmm hoe doen mens dit, delete alles dan stel ek myself mooi voor en comment dan op huidige posts
'skies man ek't eintlik verwys na knoffeljam se posts...die thread het so vinnig lyf gekry dat my kop gedraai het  Wink
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #14 on: September 23, 2010, 13:34:52 PM »

bluegray gaan die ding maar moet flamewars toe vat, die wiele het heeltemal afgemoer.
Logged
Pages: [1] 2 3 ... 5   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.374 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page April 01, 2017, 04:57:57 AM
Privacy Policy