Juig! seksie [split]

<< < (7/13) > >>

Kosie van Jozi (September 28, 2010, 13:34:28 PM):
This forum was fine in the public domain until you came along, but you have the audacity to point fingers.

NOO, i just stumbled across the audacity of some members here that have the understanding and debating skills of a condom by misinterpreting a post about atheism and the reaction that came by me also discussing it showed that there is no reasoning with the ill-informed members of society
Kosie van Jozi (September 28, 2010, 13:36:52 PM):
Oh dear, the great decider and omnipotent lord of all that is the internet has given the final word on what does and what doesn't belong in the public domain. We surely are doomed.

Kosie, het dit ooit op jou gedaal dat, as jy nie hierdie website wil sien nie, jy dit net nie HOEF te besoek nie? Net omdat JY dit nie nuttig vind nie, beteken nie ONS vind dit nie nuttig nie. In kort: Die internet draai nie om jou persoonlike voorkeure nie, maak nie saak hoeveel keer jy ons beledig nie.

jammer ou monstertjie, jy maak net die punt sterker dat hier 'n ons en jy mentaliteit is. Van die eerste post af het julle dit tentoongestel. Ek het probeer verstaan waaroor die misverstand gaan en dit like julle click mos nou nie. Wie dare om in te kom op ons partytjie en met ons te gesels
Hermes (September 28, 2010, 13:45:08 PM):
Kosie, hoekom stel jy nie 'n stadpunt oor een van die onderwerpe onder bespreking nie, dan kan ons mos sien of jy in staat is tot logiese denke. Al wat jy tot dusver gedoen het is om modder te gooi.
Kosie van Jozi (September 28, 2010, 13:52:55 PM):
Kosie, hoekom stel jy nie 'n stadpunt oor een van die onderwerpe onder bespreking nie, dan kan ons mos sien of jy in staat is tot logiese denke. Al wat jy tot dusver gedoen het is om modder te gooi.

mmm, ek was nog besig om inligting in te win oor julle standpunt toe word modder na my kant gegooi en het ek maar net in verbasing gekyk hoe (en reageer) oor hoe onlogies gekyk word na die saak.

My opinie:

Die skrywer van die blog het duidelik 'n hoe agting gehad vir ateiste oor die algemeen as feitelike mense. Dit is toe verydel deur die reaksie op die genoemde forum deur die ateiste wat hul tuiste daar gevind het. Die skrywer het basies opgemerk dat hy teleurgesteld is met die feit dat hy toe agterkom dat sy verdraaide idee van ateiste toe nie korrek is nie.

Met die dat daar die hewige reaksie was op die post deur middel van bespreking op hierdie forum het dit my begin pla dat ek nie vang waaroor die herrie gaan nie.

Ek glo dt die skrywer sy persoonlike belewenis gedeel het en in lig van die res van die blog is alles ligsinnig van aard. Maar ek dink die reaksie op hierdie forum het juis die punt net onderstreep dat ateiste nie noodwendig altyd feitelik is nie en ook emosioneel raak wanneer hulle "nie-geloof" aangeraak word.
Hermes (September 28, 2010, 14:01:41 PM):
Dankie, Kosie. Nou verstaan ons jou standpunt.

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page