Juig! seksie [split]

<< < (2/13) > >>

Brian (September 23, 2010, 13:19:36 PM):
Middagsê PearlJam. Wat van 'n intro thread - dan kan ons dalk bietjie beter verstaan waar jy vandaan kom, in plaas daarvan om net in die middel in te moer sonder enige agtergrond

Hy smaak is een van die onderdorpse afrikaners wat g'n maniere het nie...self die ouens in donker afrika introduce hulself eers, vertel ons wie en wat hulle is en wat hulle verwag op hierie forum....maar die ou is so arrogant hy val sommer in die rede en is seker maar soos hy grootgemaak is...shame!
Kosie van Jozi (September 23, 2010, 13:23:39 PM):
Middagsê PearlJam. Wat van 'n intro thread - dan kan ons dalk bietjie beter verstaan waar jy vandaan kom, in plaas daarvan om net in die middel in te moer sonder enige agtergrond. Om jou vraag aan te spreek: Die punt van geloof, volgens gelowiges, soos wat ek hulle boeke, uitsprake, en aksies interpreteer, is dat daar 'n magdom 'heilige' inligting is, wat enige opinie kan back, mits jy weet watter versie om wanneer aan te haal. Soms skreeu hulle 'siel' andre kere daai liggaam is die tempel van god, ding. Soms skreeu hulle vir openbare gebedsbewustheid, ander kere praat hulle bybel van gebed wat in jou agterkamer moet geskied. Jy kan enige bullshit justify met die bybel gewapen as jy wil, en dit is die rede hoekom die meerderheid mense hier, verkies om die bybel, en die 'want god sê so's te vervang met wetenskaplike bewyse, toetsbare teorieë, logiese denke en elke nou en dan 'n grappie of iets. .

dankie vir die verwelkoming lelane ek waardeer dit.

Wie is ek...ek is 34 getroud, 2 kinders en het vinnig uitgevind dat as mens nie deel van die click hier is nie dan is jou opinie fkl werd en is mens onwelkom. Ek is nie in die habit om myself voor te stel nie en is dit seker maar soos brian se my eie ongeskiktheid.
GCG (September 23, 2010, 13:24:57 PM):
ek mind nie so erg die in die middel van die thread inmoer nie, maar lees ten minste net die fokken ding van die begin af, kry jou feite reg. en comment oor ander goed ook.
o wag, die ander goed is in ingils.
and i kan like saspekt dat he not so speak die taal so lekker.
Brian (September 23, 2010, 13:26:28 PM):
Jy's verkeerd en het heel verkeerd weggespring...kyk oppie Introductions en kyk wat se die mense ...praat dan weer sonder veroordeling.
Kosie van Jozi (September 23, 2010, 13:28:59 PM):
Jy's verkeerd en het heel verkeerd weggespring...kyk oppie Introductions en kyk wat se die mense ...praat dan weer sonder veroordeling.

so ek moet oor begin....mmm hoe doen mens dit, delete alles dan stel ek myself mooi voor en comment dan op huidige posts

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page