Juig! seksie [split]

<< < (12/13) > >>

cyghost (September 29, 2010, 13:32:21 PM):
Monster, ek het nie so met die intrapslag begin nie. Ek het ordentlik begin en toe haak julle koppe uit toe raak ek ook mislik
Ek stel voor jy lees weer jou heel eerste boodskap hier by ons. Vir al die dreigement van geweld is terselfdertyd amussant en afstootelik. As dit jou idee van ordentelik is, piekfyn, ek is net nie regtig verbaas oor wat jy sovêr gekry het nie.
Hades (September 29, 2010, 13:35:22 PM):
@ GCG

Quote
nou, laat ek nou myself reg kry hierso.
my reaksie, was mild, op 'n uitkak skaal van so 5 uit tien. en heel fokken tog in die kies mind you.
en kom ons kyk nou jou reaksie.... in plaas van jou punt stel, raak jy sommer heel persoonlik, en gaan aan soos 'n ding op tik.
nou, ek gaan tipies nie op sy gat sit en dat sy soos 'n mal fokken vlakhaas aangaan nie.
so as jy gaan kaksoek, gaan jy dit kry. en die lekker quote wat jy hier aanhaal, is nadat jy my gevra het om selfmoord te pleeg.
nou vir iemand wat haar pel uit 'n garage moes gaan haal terwyl hy besig was om homself te vergas, 'n venster met my kaal vuis moes uitslaan, deur die venster kruip, die kar by garage uitkry, en agterkom dat ek te laat was om hom te help. en nogsteeds tergeefs probeer cpr toedien, en hulpeloos die cops en ambulanse probeer bel om te help.
kom ek vertel jou reguit. jy is 'n poes. en jy het jou eie kak hier gemaak.
vir enigiemand wat al ooit in 'n situasie was waar jy gevoel het jy wil selfmoord pleeg, of die hulpeloosheid gehad het van iemand wat dit gedoen het, is jy die fokken epitomy van deur die kak-geid.
my ex het, nadat hy my gemoer het, vir my gese ek moet maar liewer selfmoord pleeg. dieselfde ex het 'n kitten teen 'n muur probeer doodgooi. dieselfde ex het sy ex geskop terwyl sy op die grond gele het.
so in my opinie, is jy fokken doos, en dis mense soos jy, wat geen fokken intellek het nie, wat my in die tronk sal laat opeindig, want ek sal my fokken hande op jou keel sit, en druk tot jy ophou skop.
jy is 'n laepunt in human evolution, en nou wil jy maak asof ek jou uitgebuit het.
word fokken groot.
jy het hier gekom om kak te soek, om jou tjommies te defend. jy het sover net mooi fokkol konstruktiefs tot hierdie forum gelewer nie. jy is so fokken vacant en devoid of sense soos jou imagineless insults.
fokkers soos jy maak my fokken skaam om wit en afrikaans te wees.


Ek moet nou ligloop: GCG, voor dat jy nou onmiddelik my kop wil afbyt, ek probeer nie jou in die gesig vat nie. Dit is net vir my tragies om te sien dat iemand soveel deur is in die lewe en dat jy al so kak behandel is deur mense. Die ex waarvan jy praat klink soos n horribale mens en ek hoop die wiel het al vir hom gedraai in die lewe.

Dit gese, dit is baie belangrik om aan te beweg en ek wil met alle ootmoedigheid die volgende link aanbeveel: http://www.google.com/aclk?sa=L&ai=CpyzYZSCjTLH5HannnAeohayJB8aRuaEB7N_qgBOMv5UFCAAQAiDBwtgXKANQvo68rPz_____AWDHtf6NhCbIAQGpAjMa4NYiyLY-qgQTT9DlGSejkUSkZyFVW8utpsU-R4AFkE4&sig=AGiWqtyU3cCIyV9iTa8tU0Y0zbzinK5KCg&adurl=http://www.psyshrink.com&rct=j&q=online%20psychologist&cad=rja

Ek hoop dit help n bietjie.
Faerie (September 29, 2010, 13:39:43 PM):
Ag fokkit Kosie, sou dit so moeilik gewees het om net eenvoudig op te hou by: "sorry, my bad, misverstand, backtrack, asb GCG moenie selfmoord pleeg nie want jy is 'n aanwins vir die wêreld (definitief in entertainment value) en kom ons begin oor - wat sê julle van daai situasie in die congo?"

net 'n laaste ding... dit is weereens die ons en jy mentaliteit. Almal moet julle omverskoning vra ongeag wat julle doen.

Lilli, jy is ten minste redelik en ek vra jou persoonlik omverskoning as ek jou enigsins te na gekom het.

Ag my jirrietjie fok ou, go get a life. My moer word nie gou gekoer nie, maar fokkof nou. Jy is clueless oor die dynamics hier, jy's ook clueless oor wat ordentlik is en wat nie. Mens bliksem nie in iemand se huis in en vat oor nie, dieselfde op 'n forum, maar jy is nie 'n tipe mens wat raad aanvaar nie, so get lost.

Lilli (September 29, 2010, 14:01:38 PM):
net 'n laaste ding... dit is weereens die ons en jy mentaliteit. Almal moet julle omverskoning vra ongeag wat julle doen.
Daar is 'n paar regulars hier, soos seker maar op enige forum. Die mense wat gereeld hier lees en post is al gewoond as GCG op 'n ICANHAZCHEEZEBURGER manier iemand uitkak omdat hulle iets simpel gesê het, of omdat sy net biejie wil stoom afblaas of as Cyghost uitnodigings begin uitreik aan sekere ander lede om hom 'n blowjob te gee. Faerie, aan die ander kant is nie gewoonlik uitkakerig nie, maar sy is 100% reg - die dinamiek hier is establish. Daar is 'n 'ons en jy mentaliteit' want ons ken mekaar al redelik, weet hoe wie dink oor sekere goed, is bewus van verkillende contributors se areas of expertise. Ons ken jou nie. Hierdie is soos 'n vriendekring, of 'n familie of iets, en as jy wil hê ons moet jou die time of day gee, dan beter jy baie fokken vinnig ophou om te bettie bitterpis oordat jy hier beledig is na die goed wat jy kwytgeraak het. Kom oor dit, of volg Faerie se advies.
PS, ek dink steeds regtig jy is aan GCG 'n verskoning verskuldig - mens sê nie sulke goed soos wat jy vir haar gesê het nie, dis net af.
cyghost (September 29, 2010, 14:02:50 PM):
@ hades ;D

Dit help gewoonlik as jy jou link so sit

terapie

wat so gedoen word (url=jou link)terapie(/url)

die ( word met [ vervang en ) met ] en dan jou link is die direkte url met jou eie bewoording vir die naam van jou link.

Hoop dit maak sin.

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page