Juig! seksie [split]

(1/13) > >>

Kosie van Jozi (September 23, 2010, 12:24:12 PM):
wel, lees jou bybel sarel. of nee, moenie die bybel lees nie, want die bybel kan self nie besluit waddehel die reels nou eintlik is nie.
en die kerk volg die bybel.
so se jy nou vir my?
iets se vir my liewe jesus bly in jou hartjie. en jy is net hier om ons kak te byt.

iets se vir my jy is 'n fokop in jou huis en dat jou ouma jou uit die garage uitgeskop het omdat jy sit en stink en die mense wil nie meer kom kuier nie

As jy nie kan gesels nie, pleeg dan eerder selfmoord!
GCG (September 23, 2010, 12:35:23 PM):
hoe fokken oud is jy dude? like, 12?
watse lame ass comments kom jy mee vorendag?
Quote
ou ouma jou uit die garage uitgeskop het omdat jy sit en stink
ek dink my kat het beter vocab skills.
of praat jy van persoonlike experience?
anders as jy, bly ek nie by my ouma nie.
Kosie van Jozi (September 23, 2010, 12:36:49 PM):
hoe fokken oud is jy dude? like, 12?
watse lame ass comments kom jy mee vorendag?
Quote
ou ouma jou uit die garage uitgeskop het omdat jy sit en stink
ek dink my kat het beter vocab skills.
of praat jy van persoonlike experience?
anders as jy, bly ek nie by my ouma nie.

joe, jy is darem maar slim. Toe ek so oud was soos jy was ek nie so slim nie
Lilli (September 23, 2010, 12:39:52 PM):
Middagsê PearlJam. Wat van 'n intro thread - dan kan ons dalk bietjie beter verstaan waar jy vandaan kom, in plaas daarvan om net in die middel in te moer sonder enige agtergrond. Om jou vraag aan te spreek: Die punt van geloof, volgens gelowiges, soos wat ek hulle boeke, uitsprake, en aksies interpreteer, is dat daar 'n magdom 'heilige' inligting is, wat enige opinie kan back, mits jy weet watter versie om wanneer aan te haal. Soms skreeu hulle 'siel' andre kere daai liggaam is die tempel van god, ding. Soms skreeu hulle vir openbare gebedsbewustheid, ander kere praat hulle bybel van gebed wat in jou agterkamer moet geskied. Jy kan enige bullshit justify met die bybel gewapen as jy wil, en dit is die rede hoekom die meerderheid mense hier, verkies om die bybel, en die 'want god sê so's te vervang met wetenskaplike bewyse, toetsbare teorieë, logiese denke en elke nou en dan 'n grappie of iets. .
GCG (September 23, 2010, 12:53:41 PM):
hoe fokken oud is jy dude? like, 12?
watse lame ass comments kom jy mee vorendag?
Quote
ou ouma jou uit die garage uitgeskop het omdat jy sit en stink
ek dink my kat het beter vocab skills.
of praat jy van persoonlike experience?
anders as jy, bly ek nie by my ouma nie.

joe, jy is darem maar slim. Toe ek so oud was soos jy was ek nie so slim nie

ek weet

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page