South Africa Flag logo

South African Skeptics

March 28, 2017, 14:04:10 PM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Please read the forum rules before posting.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: 1 ... 3 4 [5]   Go Down
  Print  
Author Topic:

Juig! seksie [split]

 (Read 14690 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Hades
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-1
Offline Offline

Posts: 22


« Reply #60 on: September 29, 2010, 14:36:33 PM »

@ hades Grin

Dit help gewoonlik as jy jou link so sit

terapie

wat so gedoen word (url=jou link)terapie(/url)

die ( word met [ vervang en ) met ] en dan jou link is die direkte url met jou eie bewoording vir die naam van jou link.

Hoop dit maak sin.


Dankie Cy, ja so leer ek. Ek het ten minste nou uitgefigure hoe om die Quote ding te doen.

Dankie
Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1395


Carpe diem


« Reply #61 on: September 29, 2010, 15:04:03 PM »

as Cyghost uitnodigings begin uitreik aan sekere ander lede om hom 'n blowjob te gee.
kopkou is die korrekte Afrikaanse woord het ek onlangs uitgevind...
Logged
Lilli
Sr. Member
****

Skeptical ability: +3/-0
Offline Offline

Posts: 435



Lelani Stolp
« Reply #62 on: September 29, 2010, 15:21:53 PM »

as Cyghost uitnodigings begin uitreik aan sekere ander lede om hom 'n blowjob te gee.
kopkou is die korrekte Afrikaanse woord het ek onlangs uitgevind...
Cheesy Sincerest apologies, ek vergeet hoe beskrywend die taal kan wees - maar soos hades ook hier bo uitwys - ons leer elke dag iets nuut.
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #63 on: September 29, 2010, 15:36:32 PM »

@ Hades

van die terapie nodig he, kan ek nie stry nie.  die kak en drama waardeur ek al is, sal  meeste mense redelik tot matig ongemaklik maak.  en dis juis hoekom ek my fokken useless motherfucker van 'n ex nou probeer sue in die divorce-courts vir biekie geld dat ek biekie hulp kan kry.
ek weetie so lekker van die online ding nie, maar ek sal dit uitcheck.
maar ook gese van shrinks, die een waar ek was toe ek nog my huwelik probeer red het, het die hele fokken situasie net moeiliker gemaak.  so ek traai maar als in file 13 druk.  tot en met ek geld het om 'n unlicenced wapen te bekom, en hom in die knie-knoppe te kan skiet, sal ek maar traai voortmoer.
hoe seg die se-ding:  kyk noord en fok voort.
gelukkig is my current sleepsel 'n baie rustige sarel.  hy doen my 'n wereld se goed.  sofar so good.
ek is oor die algemeen nie touchy nie, maar hierdie wetter kosie het nou maar wragtag my moer so gekoer....   toe kak almal sommer so in 'n streep af.
maar ek is passionate oor my beliefs, en ek sal enigiemand aanvat.  maar ek het ook die capacity om te leer.  so ek kan buig wanneer die argument valid is.
Logged
Pages: 1 ... 3 4 [5]   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.257 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page February 27, 2017, 08:59:34 AM
Privacy Policy