kom ons moan oor die atheists.....

<< < (4/16) > >>

GCG (September 23, 2010, 09:20:18 AM):
Baard-Pie
Bosmossel
Broeksnoek
Gwarra/ gwharra
Kwaffel
Kwas
Kwet
Matras baber
Mikvy
Moeraspadda
Muis
Pienk pit
Platpeester
slymkonyn
slymsloot
Snor-tjop
Snormossel
snortoffie
Snorvis
Steakwatvirriepadkyk
V-bone steak
vleisgordyne
vleismango
Wolscooter
wolwiele

ag jirre tog, ek luv my taal
Brian (September 23, 2010, 09:56:36 AM):
BrUwahahah! party van daai name is te bliksems snaaks! Moeraspadda! hahahaha
GCG (September 23, 2010, 10:10:14 AM):
my fav is matrasbaber. baie beskrywend.
Kosie van Jozi (September 23, 2010, 11:34:37 AM):
Ek is self al klomp jare op MyBB en as julle bietjie lees sien julle die punt. Om enigiemand te oordeel op sy opinie is mos presies dit kak waarvan gepraat word. Die feit dat die reaksie so hewig is oor 'n basiese punt wys net hoe erg glo atieste in hulle "geloof" As jy jouself in die klas sit van 'n ateis, glo jy tog spesifiek iets (al is dit dat daar geen god bestaan nie) Waar die meeste ouens wat ek mee te meng glo net nie of glo. Hulle hoef hulleself nie te label as ateiste om deur die dag te kan kom nie. Maar dit is juis die mense wat hulleself label wat so reageer. Vir my is is my geloof (or lack thereof) my persoonlike saak en raak ek nie deur die kak as mense 'n opinie het oor dit of dat nie. Maar moet tog asb.fkn.tog net nie jou geloof of die teenoorgestelde in my keel kom afdruk nie tensy jy gemoer wil word.
cyghost (September 23, 2010, 11:51:28 AM):
Halo PearlJam

ateïste lig hulle opinie. worksnors se opinie is dat hulle liewers moet stilbly want hy hou nie van die manier waarop hulle dit doen nie. my opinie van worsknors se opnie is dat dit deur die kak is. jou opinie op hierdie opinie is dat dit 'n "hewige reaksie" is. My opinie op jou opinie is dat jy die punt mis. en so voorts en so voorts.

'n moerse klomp opinies maar dit voel vir my dit is net jy (en wors) wat wil hê dat ateïste nie moet opinies hê nie.

Iemand wat nie in God glo nie, is 'n ateïs, of hy of haar hulleself so label of nie. En dit is nie noodwendig die geloof dat God nie bestaan nie maar doodeenvoudig die afwesigheid van 'n geloof dat God bestaan, 'n subtiele dog belangrike verskil.

As geloof (en godsdiens) werklik vir almal 'n "persoonlike saak" was, sou ek werklik geen saak met dit gehad het nie. Ek sou nie kon nie! Die feit is dat dit fokkin indringend is en orals in die samelewing ge-intigreer is. So, sonder om die teenoorgestelde in jou keel af te druk, dink ek jy praat loutere kak, jou opinie is fokkol werd nie en as enige iemand gemoer moet word, twyfel ek of ek gaan terugstaan en toe laat dat jy sommer net moer.

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page