kom ons moan oor die atheists.....

<< < (7/16) > >>

Lilli (September 23, 2010, 13:03:56 PM):
@ OP - Hoekom mag iemand nie 'n opinie oor iemand anders he as jy vloek nie? Duidelik mag net mense wat nie vloek nie 'n opinie lewer.
Dit klink vir my moerse faktap
Vloek is iets wat die christen bybel vir ons sê is verkeerd. Ek dink die christen bybel behoort op die 'fiksie' rakke te verskyn. Ek is nie in die gewoonte om te doen wat fiksionele karakters vir my sê om te doen nie. Dus, as iemand 'n opinie het oor my wat vloek, dan is hy/sy besig om my te veroordeel volgens sy/haar oortuigings, waarmee ek nie saamstem nie. En dit is faktap. Vloek is maar net 'n voorbeeld hiervan, die argument kan op vele dinge van toepassing wees. Nee, mense wat nie vloek nie, mag ook nie 'n opinie lewer nie, want mense is nie veronderstel om mekaar te veroordeel op grond van iets wat hulle doen wat niks met ander uit te waai het nie.
Ek mag en sal vloek as ek wil.
Fokkit.
GCG (September 23, 2010, 13:05:27 PM):
ek dink nou aan boogie se post van die pope song.
Tweefo (September 23, 2010, 13:09:09 PM):
Die vloek ding..... In Army is ons geleer dat jy mag vloek maar nie iemand vloek nie.
Kosie van Jozi (September 23, 2010, 13:09:28 PM):
@ lilli - Hoekom is jou stelling dan "Kom ons moan oor die atheists terwyl ek vloek soos 'n matroos"?
GCG (September 23, 2010, 13:21:08 PM):
eerstens, dis my stelling en post, jou chop.
tweedens, dis ironie. look it up.

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page