kom ons moan oor die atheists.....

<< < (9/16) > >>

cyghost (September 23, 2010, 14:46:13 PM):
jammer, ek het wragtig nie raakgesien dat hy moan oor mense wat nie van christene hou nie, net die post wat hy nie van die facebook christene hou en dit in sy keel probeer druk nie
Kosie, so as ons jou nou reg verstaan, het jy nie alles gelees nie en sommer net jou opinie gelewer op dit wat jy vermoed besig is om te gebeur? interessant.
cyghost (September 23, 2010, 20:35:28 PM):
Ek het so bietjie van die ander dinge op ou wors en tril se bladsy gelees en daar is 'n heel paar snaakse sêgoed en gedagtes. Of dit snaaks genoeg is weet ek nie, maar daar was min anders waarmee ek nie saam gestem het tot 'n mate nie. Nie regtig my tiepe webwerfte nie, maar worth a glance.

Sy opinie oor ateïste op forums was skeef en duidelik voel hy steeds so. Sy goeie reg en ons sin om van hom te verskil. Ek vermoed onkunde is die orde van die dag. Die verdomde idee dat ateïste enigsins meer is as slegs mense wat nie in Gode glo nie. Ai tog. Eendag.


Anyway, ek sien hy weet nou van die forum en wat sommiges van sy opinie dink. Dalk 'n goeie ding.
Hermes (September 23, 2010, 20:45:49 PM):
Dit lyk my ek het al die pret gemis vandag.

Hierdie is klassiek:

Kosie van Jozi (September 28, 2010, 07:06:20 AM):
Shit, ou bra Robert het julle mooi vertel!
Brian (September 28, 2010, 07:11:57 AM):
Shit, ou bra Robert het julle mooi vertel!
Huh?

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page