South Africa Flag logo

South African Skeptics

April 24, 2017, 07:31:51 AM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Please read the forum rules before posting.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: 1 ... 4 5 [6]   Go Down
  Print  
Author Topic:

kom ons moan oor die atheists.....

 (Read 19860 times)
Description: terwyl ek vloek soos 'n matroos
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1395


Carpe diem


« Reply #75 on: September 30, 2010, 15:10:12 PM »

Daashy Fearie! Ek is self nie 'n moerse liefdadigheids mens nie en gaan byvoorbeeld nie ou mense was of sop maak vir bergies nie. (ek het een keer gaan pikkewyne was nadat hull be-olie was, maar dit was om punte te score by 'n treehugger girl)

En ek het ook nie die klas van ding gedoen in my tydperk as Christen nie.

Wat ek wel doen, is om geld te skenk waar ek kan en waar dit gemaklik is, of ou klere, komberse en blikkies kos te gee aan organisasies wat dit aanwend. Hiermee is ek heel te vrede en doen dit omdat ek emaptie het en nie oorlat ek dink aan 'n volgende lewe nie.

Dis net vreemd dat worsie hierdie moerse siening oor InterWeb ateïste of wie dan ook al het, maar hy maak nie so lekker uit van dit wat hy nie like nie. Of iets. Deurmekaar bly deurmekaar.
Logged
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-3
Offline Offline

Posts: 2407


Three men make a tiger.


« Reply #76 on: September 30, 2010, 17:36:14 PM »

(ek het een keer gaan pikkewyne was nadat hull be-olie was, maar dit was om punte te score by 'n treehugger girl)
Grin

En het jy hulle darm skoongeskrop gekry?

Mintaka
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #77 on: September 30, 2010, 17:42:09 PM »

my filosofie is:  diere reproduce omdat hulle nie beter weet nie.  humans reproduce want hulle is hups.  so vir human suffering het ek ook net soveel trane.  vir animals het ek altyd tyd.  my huis is vol rescue cases.  ek sal altyd my tyd gee vir animal charities.
Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1395


Carpe diem


« Reply #78 on: September 30, 2010, 18:12:50 PM »

hups en nie van beter weet nie kom op dieselde neer in die geval!  Evil

Mintaka, ek het nie die skrop werk gedoen nie, hulle moes gevoer word want hulle eet nie vanself nie. So mens druk die sardientjie sommer so heel in hulle keel af. Nou het jy jou catch 22 situasie, trek handskoene aan en sukkel of doen dit kaal hande en gemaklik maar jy gaan defintief gebyt word en hulle byt fokkin seer. Ek het so tussen die twee uiterstes beweeg. Ek moet sê dit was moerse fun en as dit naby aan my was, sou ek sekerlik weer gegaan het.

My liefdadigheid hang definitef af van hoe gemaklik dit vir my is, en siende dat ek maar 'n lui ou is, is die wêreled beroof van een moerse filantroop.
Logged
Hades
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-1
Offline Offline

Posts: 22


« Reply #79 on: October 01, 2010, 00:46:06 AM »

daarso. konnit ni beter gestel het ni.

Ja nee, ek stem saam.
Logged
Pages: 1 ... 4 5 [6]   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.344 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page February 15, 2017, 23:05:50 PM
Privacy Policy