kom ons moan oor die atheists.....

(1/16) > >>

GCG (September 22, 2010, 12:17:15 PM):
die dom etter, se hele site is oor vloek, suip, kla, kerm, en kak maak, maar dan het hy so waar as hel iets te se oor atheists!!!
http://www.snaaksgenoeg.co.za/ateiste-is-kopkouers-mag-ek-dit-se/comment-page-1/#comment-4752
Lilli (September 22, 2010, 14:42:55 PM):
Het my comment gelos, sal maar sien of ek die moderasie slaag. Punt is - hy reken ateiste praat twak as hulle voorhou dat daar, byvoorbeeld, korrelasie is tussen geloof en opvoeding. Ek verstaan hoekom daai knaap geaffronteerd voel - essentially noem ons hom 'dom' of 'uneducated' agv sy presumed geloof. Probleem is - hierdie tipe uitlatings wat gemaak word, kan wetenskaplik gestaaf word, sy geloof aan die ander kant, kan nie.
cyghost (September 22, 2010, 15:20:44 PM):
dames, worsknors het daardie klomp snert in 2008 geskryf. In al die tyd het hy nie sy opinie verander nie en is ek bly om te raporteer dat atties (kom daarvan my na kletskerk te stuur!) doen steeds voort soos hulle goed dink en nie soos 'n verkrampte pispot aan hulle wil voorskryf nie.

Ek stel voor hy is minder aandag werd as ons eie telic.
GCG (September 22, 2010, 15:43:08 PM):
agreed.
maak my net moerig, dat elke tweede dude wil slim en hardcore wees, en is vinnig om moffies, letties, swartes, muslims, athiest, en fok weet wie anders, 'n opinie te wil he. en baie creatief met hulle taal te wil wees.
hulle spyker elke chick wat min of meer gewillig is, rook soos skoorstene, suip soos visse, gebruik drugs (wat ek nou rerig nie 'n issue mee het nie).
maar die cherrie op die koek, is as hulle besluit dit pas hulle, dan is hulle skielik christen, en wil nou die kerk verdedig, en helse offended voel oor iemand WAAG hulle geloof aanvat.
terwyl ek wonder wanneer laas een van die dudes in 'n kerk was, en bybel gelees het.
ek weet dis als baie obvious, and im preaching to the choir.
maar my grootste, mees gatkrappende pet-hate, is 'n hypocryte. die fok weet.
BoogieMonster (September 22, 2010, 18:04:20 PM):
"Hmm, ateiste moet tog net te soet wees en nie mense name noem nie, die klomp kopkouers. OOPS daar fok ek op, ek is 'n hypocrite."

So sad.

Quote
Hulle los natuurlik die Moslems uit want ons weet almal wat met die juffrou en die beertjie Mohammed gebeur het, of daai spotprent tekenaar met die bom-kop Mohammed.

FOK Mohammed.

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page