|
Lilli
|
 |
« Reply #1 on: September 22, 2010, 14:42:55 PM » |
|
Het my comment gelos, sal maar sien of ek die moderasie slaag. Punt is - hy reken ateiste praat twak as hulle voorhou dat daar, byvoorbeeld, korrelasie is tussen geloof en opvoeding. Ek verstaan hoekom daai knaap geaffronteerd voel - essentially noem ons hom 'dom' of 'uneducated' agv sy presumed geloof. Probleem is - hierdie tipe uitlatings wat gemaak word, kan wetenskaplik gestaaf word, sy geloof aan die ander kant, kan nie.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
   
Skeptical ability: +12/-1
Offline
Posts: 1410
Carpe diem
|
 |
« Reply #2 on: September 22, 2010, 15:20:44 PM » |
|
dames, worsknors het daardie klomp snert in 2008 geskryf. In al die tyd het hy nie sy opinie verander nie en is ek bly om te raporteer dat atties (kom daarvan my na kletskerk te stuur!) doen steeds voort soos hulle goed dink en nie soos 'n verkrampte pispot aan hulle wil voorskryf nie.
Ek stel voor hy is minder aandag werd as ons eie telic.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
GCG
|
 |
« Reply #3 on: September 22, 2010, 15:43:08 PM » |
|
agreed. maak my net moerig, dat elke tweede dude wil slim en hardcore wees, en is vinnig om moffies, letties, swartes, muslims, athiest, en fok weet wie anders, 'n opinie te wil he. en baie creatief met hulle taal te wil wees. hulle spyker elke chick wat min of meer gewillig is, rook soos skoorstene, suip soos visse, gebruik drugs (wat ek nou rerig nie 'n issue mee het nie). maar die cherrie op die koek, is as hulle besluit dit pas hulle, dan is hulle skielik christen, en wil nou die kerk verdedig, en helse offended voel oor iemand WAAG hulle geloof aanvat. terwyl ek wonder wanneer laas een van die dudes in 'n kerk was, en bybel gelees het. ek weet dis als baie obvious, and im preaching to the choir. maar my grootste, mees gatkrappende pet-hate, is 'n hypocryte. die fok weet.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
   
Skeptical ability: +19/-1
Online
Posts: 3128
|
 |
« Reply #4 on: September 22, 2010, 18:04:20 PM » |
|
"Hmm, ateiste moet tog net te soet wees en nie mense name noem nie, die klomp kopkouers. OOPS daar fok ek op, ek is 'n hypocrite." So sad. Hulle los natuurlik die Moslems uit want ons weet almal wat met die juffrou en die beertjie Mohammed gebeur het, of daai spotprent tekenaar met die bom-kop Mohammed. FOK Mohammed.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
GCG
|
 |
« Reply #5 on: September 22, 2010, 18:15:33 PM » |
|
vat hom flaffie 
|
|
|
Logged
|
|
|
|
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
   
Skeptical ability: +12/-1
Offline
Posts: 1410
Carpe diem
|
 |
« Reply #6 on: September 23, 2010, 07:35:08 AM » |
|
kopkouers Dit is vir my 'n nuwe woord. Ek weet nie of dit is oorlat ek outerig is al dan nie. Maar ek moet byvoeg ek sien geen fout met kopkouery vir plesier nie. Waarvoor anders het God dan die kop gemaak??? FOK Mohammed. Die teddie beer of die pedofiel? 
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Lilli
|
 |
« Reply #7 on: September 23, 2010, 07:53:10 AM » |
|
Worsbeursie (watse soort van naam is dit?!  ) se reply op my post: Aaaah, dit is die ateïs wat ek verwag, jy is redelik, jou taalgebruik is goed en jy probeer met my redeneer. Dit is wat ek verwag het van meeste ateïste, maar so min gesien het in forums. Ek het baie meer “You are all fucking idiots, who believe in sick fantasies and kill babies in the name of your so-called fucked up god!” gekry. Gedrag wat ek gewoonlik net by skuim-om-die-mond gelowige tipes gekry het. Jy maak ongelukkig die fout om my onder een of ander kam te skeer saam met ‘n groep mense wie jy besluit het ek aan behoort. Hitler was ‘n vegetariër en het geskilder, so hy moet ‘n moerse goeie ou wees. Worsbeursie dink daar is ‘n klomp ateïste wat pielneuse is, so hy is ‘n wedergebore Christen en bybel-onder-die-arm poephol. Jy moet asseblief die blog inskrywing meer sien as ‘n satiriese stukkie kommentaar as ‘n aanval op ateïste. Ek het in ‘n latere inskrywing genoem dat die enigste ding wat ek haat in hierdie lewe, ‘n fokken fundamentalis is. Toe ek hierdie selfde aanvallende en onverdraagsame houding onder ateïste sien, het dit my omgekrap. PS: Ek wou ook by sê, ek dink self dit is onsensitief en baie arrogant om mense te probeer ‘convert’ deur enigiets behalwe ‘n goeie voorbeeld te wees. Ek het hande geklap toe ateïste in Londense busse begin adverteer het, en ge-boo toe die kerke die advertensies wou laat verwyder. So hulle mag sê “Turn or Burn!” maar jy mag nie sê “There is no god” nie? KAK man! Ek kan nie besluit wat hierdie dude se oortuiging nou eintlik is nie? Ek reken hy kan ook nie. En hoekom praat hy van homself in die derde persoon? Dis net indikatief van 'n vlak van intellek waarmee ek nie verder tyd wil mors nie.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Brian
Hero Member
   
Skeptical ability: +8/-1
Offline
Posts: 1367
I think therefor I am, I think
|
 |
« Reply #8 on: September 23, 2010, 07:56:23 AM » |
|
"worsbeursie" klink vir my na 'n meisiekind of is ek bevok?
|
|
|
Logged
|
|
|
|
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
   
Skeptical ability: +12/-1
Offline
Posts: 1410
Carpe diem
|
 |
« Reply #9 on: September 23, 2010, 08:07:30 AM » |
|
Ek neem aan hy is "agnosties", die tiepe ou wat op die draad sit en albei kante uitkak en dan goed voel omdat hy so fokin open minded is  Dan eïen hy vir hom die alleen reg om kommentaar te lewer terwyl hy kwansuis vryheid van spraak voorstaan. "satiriese komentaar" my gat. Sy ondervinding op forums, onder andere MyBroadband, waar ek 'n lang termyn lid is, weerspieël glad nie my eie nie. Teïste weet soms nie hulle is beledigend nie an wanneer atties beledigings terug gooi, is dit dan gewoonlik meer direk en ooglopend. btw Worsie se derde persoon gebruik maak 'n punt wat ek persoonlik effektief vind 
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Faerie
|
 |
« Reply #10 on: September 23, 2010, 08:38:44 AM » |
|
"worsbeursie" klink vir my na 'n meisiekind of is ek bevok?
hiehiehie! sies, eks nou dirty-minded! 
|
|
|
Logged
|
|
|
|
|
Brian
Hero Member
   
Skeptical ability: +8/-1
Offline
Posts: 1367
I think therefor I am, I think
|
 |
« Reply #12 on: September 23, 2010, 09:00:37 AM » |
|
hence 'worsbeursie' vagina met worsie? Woepsie wapsie!
|
|
|
Logged
|
|
|
|
GCG
|
 |
« Reply #13 on: September 23, 2010, 09:08:52 AM » |
|
die dude dink obviously hy is die absolute shit, en so cool met sy jack parow slang, terwyl hy geen koekin clue het waarvan hy praat nie. sy street cred is nou moer toe.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
   
Skeptical ability: +12/-1
Offline
Posts: 1410
Carpe diem
|
 |
« Reply #14 on: September 23, 2010, 09:10:32 AM » |
|
wolbeursie is 'n vagina? Nou het ek twee nuwe woorde geleer... 
|
|
|
Logged
|
|
|
|
|