Lilli
|
 |
« Reply #30 on: September 23, 2010, 13:03:56 PM » |
|
@ OP - Hoekom mag iemand nie 'n opinie oor iemand anders he as jy vloek nie? Duidelik mag net mense wat nie vloek nie 'n opinie lewer. Dit klink vir my moerse faktap Vloek is iets wat die christen bybel vir ons sê is verkeerd. Ek dink die christen bybel behoort op die 'fiksie' rakke te verskyn. Ek is nie in die gewoonte om te doen wat fiksionele karakters vir my sê om te doen nie. Dus, as iemand 'n opinie het oor my wat vloek, dan is hy/sy besig om my te veroordeel volgens sy/haar oortuigings, waarmee ek nie saamstem nie. En dit is faktap. Vloek is maar net 'n voorbeeld hiervan, die argument kan op vele dinge van toepassing wees. Nee, mense wat nie vloek nie, mag ook nie 'n opinie lewer nie, want mense is nie veronderstel om mekaar te veroordeel op grond van iets wat hulle doen wat niks met ander uit te waai het nie. Ek mag en sal vloek as ek wil. Fokkit.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
GCG
|
 |
« Reply #31 on: September 23, 2010, 13:05:27 PM » |
|
ek dink nou aan boogie se post van die pope song.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Tweefo
|
 |
« Reply #32 on: September 23, 2010, 13:09:09 PM » |
|
Die vloek ding..... In Army is ons geleer dat jy mag vloek maar nie iemand vloek nie.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Kosie van Jozi
Newbie
Skeptical ability: +0/-2
Offline
Posts: 48
|
 |
« Reply #33 on: September 23, 2010, 13:09:28 PM » |
|
@ lilli - Hoekom is jou stelling dan "Kom ons moan oor die atheists terwyl ek vloek soos 'n matroos"?
|
|
|
Logged
|
|
|
|
GCG
|
 |
« Reply #34 on: September 23, 2010, 13:21:08 PM » |
|
eerstens, dis my stelling en post, jou chop. tweedens, dis ironie. look it up.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Lilli
|
 |
« Reply #35 on: September 23, 2010, 13:25:13 PM » |
|
Dankie GCG, jy is inderdaad korrek, dit was jou stelling, en post, en ek geniet dit. PearlJam, Wat presies sou jou probleem daarmee wees as dit my stelling was? Ek was onder die indruk dat ek dit baie duidelik gemaak het dat ek nie goedkeur as mense oor mense moan nie. Of ans mense oor mense wat vloek moan nie. Hou net fokken op moan. Fokkit.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Kosie van Jozi
Newbie
Skeptical ability: +0/-2
Offline
Posts: 48
|
 |
« Reply #36 on: September 23, 2010, 13:26:46 PM » |
|
eerstens, dis my stelling en post, jou chop. tweedens, dis ironie. look it up.
ok, ek is 'n chop, kak gekyk. daai ironie is vir my te veel gemik op christenskap en dan is dit nie meer ironies nie want daai post op die blog kom nie van 'n spesifieke christen nie
|
|
|
Logged
|
|
|
|
GCG
|
 |
« Reply #37 on: September 23, 2010, 13:33:40 PM » |
|
uhm, hy is wit, afrikaans, hy complain oor mense die kak uit christendom vat, die ou is sure as shit nie 'n hindu nie.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Kosie van Jozi
Newbie
Skeptical ability: +0/-2
Offline
Posts: 48
|
 |
« Reply #38 on: September 23, 2010, 13:36:49 PM » |
|
uhm, hy is wit, afrikaans, hy complain oor mense die kak uit christendom vat, die ou is sure as shit nie 'n hindu nie.
jammer, ek het wragtig nie raakgesien dat hy moan oor mense wat nie van christene hou nie, net die post wat hy nie van die facebook christene hou en dit in sy keel probeer druk nie
|
|
|
Logged
|
|
|
|
GCG
|
 |
« Reply #39 on: September 23, 2010, 13:45:38 PM » |
|
'n draadsitter christen. ai ai, die beste soort. wil nie die geloof in sy keel afhe nie, maar oh hel. iemand moet tog net nie SY geloof aanvat nie. hy's slapgat.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
   
Skeptical ability: +12/-1
Offline
Posts: 1410
Carpe diem
|
 |
« Reply #40 on: September 23, 2010, 14:46:13 PM » |
|
jammer, ek het wragtig nie raakgesien dat hy moan oor mense wat nie van christene hou nie, net die post wat hy nie van die facebook christene hou en dit in sy keel probeer druk nie
Kosie, so as ons jou nou reg verstaan, het jy nie alles gelees nie en sommer net jou opinie gelewer op dit wat jy vermoed besig is om te gebeur? interessant.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
   
Skeptical ability: +12/-1
Offline
Posts: 1410
Carpe diem
|
 |
« Reply #41 on: September 23, 2010, 20:35:28 PM » |
|
Ek het so bietjie van die ander dinge op ou wors en tril se bladsy gelees en daar is 'n heel paar snaakse sêgoed en gedagtes. Of dit snaaks genoeg is weet ek nie, maar daar was min anders waarmee ek nie saam gestem het tot 'n mate nie. Nie regtig my tiepe webwerfte nie, maar worth a glance.
Sy opinie oor ateïste op forums was skeef en duidelik voel hy steeds so. Sy goeie reg en ons sin om van hom te verskil. Ek vermoed onkunde is die orde van die dag. Die verdomde idee dat ateïste enigsins meer is as slegs mense wat nie in Gode glo nie. Ai tog. Eendag.
Anyway, ek sien hy weet nou van die forum en wat sommiges van sy opinie dink. Dalk 'n goeie ding.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Hermes
|
 |
« Reply #42 on: September 23, 2010, 20:45:49 PM » |
|
Dit lyk my ek het al die pret gemis vandag. Hierdie is klassiek:
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Kosie van Jozi
Newbie
Skeptical ability: +0/-2
Offline
Posts: 48
|
 |
« Reply #43 on: September 28, 2010, 07:06:20 AM » |
|
Shit, ou bra Robert het julle mooi vertel!
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Brian
Hero Member
   
Skeptical ability: +8/-1
Offline
Posts: 1367
I think therefor I am, I think
|
 |
« Reply #44 on: September 28, 2010, 07:11:57 AM » |
|
Shit, ou bra Robert het julle mooi vertel!
Huh?
|
|
|
Logged
|
|
|
|
|