alhoewel ek teen my eie beterwete hierop reageer, kan ek myself net nie help nie
Adele kan ons aflei van wat jy se dat jy “vloek, en spyker, en suip, en strip clubs nuttig” as niechristelike gedrag beskou? Indien so, is een van hierdie onsedelikhede en meer belangrik ‘n voorliefde op jou part daarvoor, dalk die rede dat jy jou van die hele god-ding onttrek het? Indien die tweede een, en/of ‘n kombinasie van die ander, dan sal ons goed oor die weg kom, en jy moet jou nommer stuur.
ek het myself aan die hele 'god-ding' soos dit genoem word, onttrek het, is omdat dit 'n pot stront is. ek het nie tyd vir kak-stories nie, en om my hele lewe te basseer op 'n geloof gebasseer op 'n supposed oom wat in die lug bly, is insane. grootmense wat in imaginary goed glo, kry medisyne daarvoor, of kry 'n stint in weskoppies.
ek het nooit gese ek "vloek, en spyker, en suip, en strip clubs nuttig". ek het verwys na die general christian manier van dinge doen. 'n prozzie optel, en huistoe gaan na sy vrou en kinders, en sondag heel voor in die kerk sit. enigiemand wat al ooit in 'n klein dorpie gebly het, sal weet wat die doktor/tandarts/deacon/skoolhoof se kar lyk. en jy sal weet die vrou wat hy by die KFC optel, is nie die huishulp nie.
mense wat agter hulle geloof wegkruip om sondae, terwyl hulle hulle vrouens en kinders blixem, geld wegsuip, die bediende slegse, sy besigheidsvennote verneuk.... dis die wetters wat die mooiste glimlag vir die dominee, die soetse in die banke sit.
fokken hypocrytes.
die feit dat ek vloek, is maar net soos ek is. want dom etters soos jy dryf my vloek. ek het nognooit 'n stripclub besoek nie, want ek wil nie al die tannies van die neighbourhood se mans daar raakloop nie. ek suip ook nie. ek rook ook nie. ek het meer moral values as meeste christene wat ek ken. en my moral values is omdat ek daarin glo, nie omdat ek bang is dat ek in 'n hel gaan brand as ek nie 'n goeie mens is nie. ek het nie 'n carrot nodig om 'n decent mens te wees nie. wanneer laas het jy of enige van die asshats wat jy so verdedig, meer as 'n miljoen arm kinders desks gegee? dis wat ek elke dag doen.
wanneer laas het jy jou huis oopgemaak vir mishandelde diere? wanneer laas het jy jou saterdag spandeer om in 'n winkel te staan en geld in te samel vir endangered animals? wanneer laas het jy pasgebore kittens elke twee ure gevoer, dag en nag, omdat een of ander poes hulle weggegooi het? heh?
as die god-ding so maklik is om van te onttrek, net vir die sake van party en suip, dan is die actual god maar biekie powerless.
die grap is, dat christene rondslaap, suip, hulle girls verneuk, rasisties is, mense slegse, geld steel.... maar dis ok, want oormore gaan ons kerk toe, dan is ons mos ok. of nog beter, ons gaan nie kerk toe nie, maar wil homself nog as 'n christen verkoop, en up in arms raak as iemand waag hulle geloof (wat hulle soos in glad nie represent nie) wil aanvat.
as jy wil jou maaikies en jou geloof wil defend, gedra jou dan soos een. en dis omdat die wereld vol fair-weather christians soos jy en joune is, dat ek in die eerste plek van die kerk af beweeg het. ek eht net mooi gatvol geraak om die vrome gesigte in die kerk te sien, en weet dat daai mak wetter die grootste assholes op aarde is. maar hulle is die eerste om haleluja en amen te skree. as daar regtig 'n god is, dan is hel die eerste stop vir die wat sondag-christene is.
ek is 'n atheist elke dag, heeldag. ek pretend nie net vir die forum nie, en ek is nie net atheist met meetings nie. my behaviour is van so aard, dat niemand vir my kan se ek het hulle leed aangedoen nie. ek het niemand verneuk nie, niemand gemoer nie, niemand se geld gesteel nie.
en glo my, hades, as jy die laaste lewende persoon in die heelal is, en die spesie van die human race afhang dat ek en jy praat, dat is die human race koebaai.
watter tos username anyway? hades. die greek god van die underworld? greek god. as jy wil jou maaikies defend, hoekom nie gabriel of abraham nie? jy insult die naam van hades deur jou lame-ass insults. "of ek sal julle in grote dose verander as wat julle reeds is" ek lag my 'n papie.
tipies kan ek net my kop skud vir jou, want ek het 'n doos, en sy is offended dat jy dink jy het een of ander magiese krag dat jy mense in vaginas kan verander. jy kan dan altyd net vir ons 'n foto van jou gesig stuur, ek is seker daar is 'n plastic surgeon wat 'n plan kan maak dat ons soos dose kan lyk.
lyk my jy is baie protective oor ou wors en trill "Intussen, los vir Wors en Trill uit". ek het niks teen gay wees nie, maar los jou jealousy uit die forum uit asseblief. ons is hier om topical issues te bespreek. in fact, contribute biekie aan iets ander behalwe die flame wars. he biekie 'n opinion oor meer as net kak-soek en draadtrek. dis natuurlik as julle enige fokken idee het waar de fok enigiets anders op die forum te doen het.