South Africa Flag logo

South African Skeptics

April 24, 2017, 07:30:40 AM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Please read the forum rules before posting.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: 1 [2] 3 4 ... 6   Go Down
  Print  
Author Topic:

Nee vir moffies [split]

 (Read 24553 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #15 on: September 23, 2010, 13:06:31 PM »

skerp skerp  Evil Evil Evil Evil
plus 1
Logged
Kosie van Jozi
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-2
Offline Offline

Posts: 48


« Reply #16 on: September 23, 2010, 13:08:23 PM »


@cumjam:   brian is so effens fokken slimmer as die meeste van ons hier.  wanneer laas het JY 'n boek gepublish?  hmmmmm?

Niks teen jou boek nie brian - wat dit ookal oor is, maar dit is so maklik om 'n boek te publish soos dit is om 'n blog te he

Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1350


I think therefor I am, I think


« Reply #17 on: September 23, 2010, 13:11:54 PM »

Ai ek't geweet iets pla my innie hol. Dankie virrie raad knoffeljam Evil ek's net bang ek sien liewe jesus se prentjie innie strond!
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #18 on: September 23, 2010, 13:14:19 PM »

cheap shots.  cheaps shots for shallow minds.
o askies, jy kan seker nie engels lees nie.

blogs is vir mense wat te slapgat is om 'n boek gepublish te kry.  soos myself.  no offence micheal and the rest.  you know what i mean.

ek dink anyway nie brian se boek is beskikbaar by die local adult store nie, en daai goeters is nie boeke nie hoor, dis magazines.
mens kry boekie by boekwinkels, ek sal jou graag wys hoe die binnekant van een lyk.
en soos iemand wat nog nooit attempt het om iets te publish nie, is jy so dik deur die kak oor hoe fokken moeilik dit is om published te raak.
Logged
Kosie van Jozi
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-2
Offline Offline

Posts: 48


« Reply #19 on: September 23, 2010, 13:14:51 PM »

sien, waar julle almal die pot heeltemal mis sit is om my in die boksie te plaas van "ek het liewe jesus in my hart" julle kan fkl uitrig met my en daai kak nie.  Ek is nie in daai boks nie
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #20 on: September 23, 2010, 13:15:10 PM »

Ai ek't geweet iets pla my innie hol. Dankie virrie raad knoffeljam Evil ek's net bang ek sien liewe jesus se prentjie innie strond!

brian jy's 'n fokken legend    Grin
Logged
Kosie van Jozi
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-2
Offline Offline

Posts: 48


« Reply #21 on: September 23, 2010, 13:16:10 PM »


en soos iemand wat nog nooit attempt het om iets te publish nie, is jy so dik deur die kak oor hoe fokken moeilik dit is om published te raak.


Niks wat 'n paar rand nie in 'n paar dae kan uitsort nie
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #22 on: September 23, 2010, 13:16:37 PM »

sien, waar julle almal die pot heeltemal mis sit is om my in die boksie te plaas van "ek het liewe jesus in my hart" julle kan fkl uitrig met my en daai kak nie.  Ek is nie in daai boks nie

ek suspect jy is in niemand se boks nie.  ooit.
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #23 on: September 23, 2010, 13:17:21 PM »


en soos iemand wat nog nooit attempt het om iets te publish nie, is jy so dik deur die kak oor hoe fokken moeilik dit is om published te raak.


Niks wat 'n paar rand nie in 'n paar dae kan uitsort nie

tele, is dit jy?   hierdie passer om sy eie gat klink so bekend!?
Logged
Kosie van Jozi
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-2
Offline Offline

Posts: 48


« Reply #24 on: September 23, 2010, 13:19:24 PM »


en soos iemand wat nog nooit attempt het om iets te publish nie, is jy so dik deur die kak oor hoe fokken moeilik dit is om published te raak.


Niks wat 'n paar rand nie in 'n paar dae kan uitsort nie

tele, is dit jy?   hierdie passer om sy eie gat klink so bekend!?

dit klink bekend want dit is algemene praktyk in die besigheidswereld
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #25 on: September 23, 2010, 13:22:30 PM »

en hier dog ek nou die dag gaan stadig wees.
dankie knoffeljam, dis min dat 'n trol in die afrikaanse section opduik.
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1350


I think therefor I am, I think


« Reply #26 on: September 23, 2010, 13:23:58 PM »

ja en ek geniet dit so om die taal in woestheid te laat uit! Bliksem dis lekker.
Logged
Kosie van Jozi
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-2
Offline Offline

Posts: 48


« Reply #27 on: September 23, 2010, 13:24:51 PM »

en hier dog ek nou die dag gaan stadig wees.
dankie knoffeljam, dis min dat 'n trol in die afrikaanse section opduik.

plesier cgc, ek is bly die dag het bietjie meer lewe as wat jy verwag het van die ampervrydag
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #28 on: September 23, 2010, 13:26:46 PM »

ek kannie wag dat jy biekie jozi toe kom nie brain, ons gaan soveel kak praat
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1350


I think therefor I am, I think


« Reply #29 on: September 23, 2010, 13:28:17 PM »

ek ook...dit gaan moers wees...maak net seker Gavin is nie daar nie (speel maar hy's 'n bakgat laaitie)
Logged
Pages: 1 [2] 3 4 ... 6   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.417 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page December 10, 2016, 05:34:49 AM
Privacy Policy