Nee vir moffies [split]

<< < (6/17) > >>

GCG (September 23, 2010, 13:22:30 PM):
en hier dog ek nou die dag gaan stadig wees.
dankie knoffeljam, dis min dat 'n trol in die afrikaanse section opduik.
Brian (September 23, 2010, 13:23:58 PM):
ja en ek geniet dit so om die taal in woestheid te laat uit! Bliksem dis lekker.
Kosie van Jozi (September 23, 2010, 13:24:51 PM):
en hier dog ek nou die dag gaan stadig wees.
dankie knoffeljam, dis min dat 'n trol in die afrikaanse section opduik.

plesier cgc, ek is bly die dag het bietjie meer lewe as wat jy verwag het van die ampervrydag
GCG (September 23, 2010, 13:26:46 PM):
ek kannie wag dat jy biekie jozi toe kom nie brain, ons gaan soveel kak praat
Brian (September 23, 2010, 13:28:17 PM):
ek ook...dit gaan moers wees...maak net seker Gavin is nie daar nie (speel maar hy's 'n bakgat laaitie)

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page