South Africa Flag logo

South African Skeptics

September 15, 2019, 09:38:21 AM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Please read the posting guidelines before posting.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: 1 2 [3] 4 5 6   Go Down
  Print  
Author Topic:

Nee vir moffies [split]

 (Read 31953 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829

skeptical mantis is skeptical

adele horn
WWW
« Reply #30 on: September 23, 2010, 13:31:28 PM »

hy dreig alklaar om ons in 'n kamer toe te sluit tot ons klaar kak gepraat het en hy 'n woord edgeways kan inkry.
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1367

I think therefor I am, I think

« Reply #31 on: September 23, 2010, 13:35:35 PM »

solank daar genoeg drank is en 'n switch virrie laait!
Logged
Mefiante
Defollyant Iconoclast
Hero Member
*****

Skeptical ability: +61/-9
Offline Offline

Posts: 3752

In solidarity with rwenzori: Κοπρος φανεται

WWW
« Reply #32 on: September 23, 2010, 13:43:54 PM »

Min so vermaaklik soos ’n lekker ou modderslingery, nè?  En dit wil blyk dat PrewelDjêm (of Kosie of watookal) ’n heelwat gewillige teiken bied met sy, “Gooi my!  Gooi my!”  Maar ek dink nie hy’s ons einste Teleological nie want hy’t so pas die “woo-woo nut” skakel ontdek.

'Luthon64
Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1409

Carpe diem

« Reply #33 on: September 23, 2010, 13:46:31 PM »

Telic is te besig op MyBB waar sy ban gister geindig het. 9 spraakbane in twee dae daar begin. Maligheid  Cheesy
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829

skeptical mantis is skeptical

adele horn
WWW
« Reply #34 on: September 23, 2010, 13:48:54 PM »

ek dink ook nie meer dis tele nie, tele het darm so halwe sin vir humor.  tele se posts is hengse singleminded, en al is dit complete bollocks, kommentaar hy darm oor baie verskillende goed, en sit nie vas in afrikaans nie.
om honest te wees, ou jamtert raak oud nou anyways.
Logged
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2112

« Reply #35 on: September 23, 2010, 15:25:29 PM »

Ek moes gedurig my giggel sluk. Lank laas so lekker en aanhoudend gelag. Het nou nie juis baie werk gedoen gekry nie....

Dankie GCG, jy's verskaf baie plesier.
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829

skeptical mantis is skeptical

adele horn
WWW
« Reply #36 on: September 23, 2010, 15:49:44 PM »

glad to be of service.
daai bra het nou wragtig die verkeerde dag gekies om op my battery te piss.
like lambs to the slaughter.
Logged
Julian
Full Member
***

Skeptical ability: +2/-1
Offline Offline

Posts: 151

« Reply #37 on: September 24, 2010, 12:56:10 PM »

Four threads into flame wars in 24 hours. Must be some kind of record.

Can the Afrikaans speakers on this forum please be nicer to each other?
Thank you.
Yours truly
Graham
Logged
Kosie van Jozi
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-2
Offline Offline

Posts: 48

« Reply #38 on: September 28, 2010, 07:04:41 AM »

die feit dat jy die term 'mof' gebruik, skree kliphard dat jy geen respek vir die gay gemeenskap het nie.
jy is die dik van die homofobie, dit klou aan jou.

Jy weet dat ons in Pollsmoor glo net die wyfie is gay
Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1409

Carpe diem

« Reply #39 on: September 28, 2010, 07:12:45 AM »

Jy weet dat dit julle ouens van Pollsmoor domonnosel maak?

Eendag sal mense seker besef dat net omdat hulle iets glo, dit nie noodwendig waar is nie... dan weer, vir dom is daar nie regtig pille nie.
Logged
Kosie van Jozi
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-2
Offline Offline

Posts: 48

« Reply #40 on: September 28, 2010, 07:36:39 AM »

Jy weet dat dit julle ouens van Pollsmoor domonnosel maak?

Eendag sal mense seker besef dat net omdat hulle iets glo, dit nie noodwendig waar is nie... dan weer, vir dom is daar nie regtig pille nie.

Jy moet bietjie 'n draai maak dan kan jy al jou fantasiee uitleef.
Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1409

Carpe diem

« Reply #41 on: September 28, 2010, 08:11:40 AM »

Dankie vir die aanbod maar ek doen in elk geval.
Logged
xavier
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-2
Offline Offline

Posts: 15

« Reply #42 on: October 10, 2010, 07:53:44 AM »

Haai fooitog die arme goeters, het nie deur evolusie ontstaan nie so die Engineering design is heel verkeerd. Die Lewe is gemaak rondom Gee en Neem.  Nou hoe kan twee gewers aan mekaar gee as die enigste maniere van neem wat beskikbaar is om of
Die "Fundamental Orifice", Gat in plein Afrikaans wat omring is met 'n massale ringspier om die kak binne te hou sodat dit nie op 'n mens se hakke val as jy loop nie, en dus net die mees gespierde gewer sal toelaat, en dit bestaan nie natuurlik nie so gebeende voorvinger moet bykom, te gebruik. Of
die mond wat wel allerhande trieks akn uithaal soos praat, suig ens MAAAR dis omring met tande, Skerp Tande, Jammer dis te kosbaar om so waaghasig daarmee om te gaan netnou byt die bliksem af?

Dan die Ontvangers Jy weet mos daardie mense goeters met die naeltjie halfpad tussen die "milkbar" en die "drive in" en met die speelgrond reg langs die uitvalwerke. Die dat so baie kinders met kak in die kop grootword! Nou beduie vir my wat nou al oud is hoe de hel gee tween ontvangers vir mekaar? Dis die dat hulle so gefrustreer is, mens gooi nie wter in die petroltenk en verwag die motor moet loop nie.
 
Logged
Tweefo
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-0
Offline Offline

Posts: 1534

WWW
« Reply #43 on: October 10, 2010, 14:10:48 PM »

WTF!! Wie is jy om ander mense se lewensyl af te kraak? Kom terug aarde toe, daar is anders denkende mense ook en hulle skryf dalk beter boeke as jy.
« Last Edit: October 10, 2010, 19:20:28 PM by BluEGrAY, Reason: Fixed quote » Logged
rwenzori
Sniper
Sr. Member
****

Skeptical ability: +7/-1
Offline Offline

Posts: 403

Merda accidit.

« Reply #44 on: October 10, 2010, 16:48:18 PM »

hulle skryf dalk beter boeke as jy.

That would not be hard to to.
Logged
Pages: 1 2 [3] 4 5 6   Go Up
  Print  

Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.313 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page May 07, 2019, 10:29:33 AM
Privacy Policy