Nee vir moffies [split]

<< < (7/17) > >>

GCG (September 23, 2010, 13:31:28 PM):
hy dreig alklaar om ons in 'n kamer toe te sluit tot ons klaar kak gepraat het en hy 'n woord edgeways kan inkry.
Brian (September 23, 2010, 13:35:35 PM):
solank daar genoeg drank is en 'n switch virrie laait!
Mefiante (September 23, 2010, 13:43:54 PM):
Min so vermaaklik soos ’n lekker ou modderslingery, nè? En dit wil blyk dat PrewelDjêm (of Kosie of watookal) ’n heelwat gewillige teiken bied met sy, “Gooi my! Gooi my!” Maar ek dink nie hy’s ons einste Teleological nie want hy’t so pas die “woo-woo nut” skakel ontdek.

'Luthon64
cyghost (September 23, 2010, 13:46:31 PM):
Telic is te besig op MyBB waar sy ban gister geindig het. 9 spraakbane in twee dae daar begin. Maligheid :D
GCG (September 23, 2010, 13:48:54 PM):
ek dink ook nie meer dis tele nie, tele het darm so halwe sin vir humor. tele se posts is hengse singleminded, en al is dit complete bollocks, kommentaar hy darm oor baie verskillende goed, en sit nie vas in afrikaans nie.
om honest te wees, ou jamtert raak oud nou anyways.

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page