Nee vir moffies [split]

<< < (8/17) > >>

Faerie (September 23, 2010, 15:25:29 PM):
Ek moes gedurig my giggel sluk. Lank laas so lekker en aanhoudend gelag. Het nou nie juis baie werk gedoen gekry nie....

Dankie GCG, jy's verskaf baie plesier.
GCG (September 23, 2010, 15:49:44 PM):
glad to be of service.
daai bra het nou wragtig die verkeerde dag gekies om op my battery te piss.
like lambs to the slaughter.
Julian (September 24, 2010, 12:56:10 PM):
Four threads into flame wars in 24 hours. Must be some kind of record.

Can the Afrikaans speakers on this forum please be nicer to each other?
Thank you.
Yours truly
Graham
Kosie van Jozi (September 28, 2010, 07:04:41 AM):
die feit dat jy die term 'mof' gebruik, skree kliphard dat jy geen respek vir die gay gemeenskap het nie.
jy is die dik van die homofobie, dit klou aan jou.

Jy weet dat ons in Pollsmoor glo net die wyfie is gay
cyghost (September 28, 2010, 07:12:45 AM):
Jy weet dat dit julle ouens van Pollsmoor domonnosel maak?

Eendag sal mense seker besef dat net omdat hulle iets glo, dit nie noodwendig waar is nie... dan weer, vir dom is daar nie regtig pille nie.

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page