Nee vir moffies [split]

<< < (10/17) > >>

xavier (October 10, 2010, 20:48:12 PM):
OK ek is geklap, As ek iemand te na gekom het Jammer, maar the engineering werk nognie.
Na aanleiding van my boek wat Tweefo en rwenzori so negatief oor is, ek sien uit na jul deurdagte kommentaar. Sodat ek kan leer uit die opmerkings en verbeter.
Groete
Mandarb (October 11, 2010, 07:49:36 AM):
Ja, anale seks is dalk nie natuurlik nie, wat natuurlik ook al beteken, maar orale seks is ook nie, en 99% van mense sal nie kla daar oor nie. En die hele rede hoekom humaniteit in die posisie op die aarde is waar hulle nou is, is omdat ons lank al nie meer binne die perke van natuurlik dink nie. Wat is natuurlik oor hierdie rekenaar waarop ek tik? Of hamburgers? Hel, 'n stuk vleis gesny met 'n mes uit 'n koei, gebraai oor kole is alles behalwe natuurlik. Maar dis vokken lekker.
Brian (October 11, 2010, 08:25:17 AM):
Mandarb se vraag oor natuurlik is interessant. Ek't 'n klein toy worshond reun wat gereeld ons GROOT boerbulxgreat dane reun takel en orale seks praktiseer. Dis fokken snaaks want die groot hond le plat en the kleintjie staan teen sy bek en gaan mal! Nou hulle weet niks van sonde of morals nie en doen wat normaal is vir hulle; nou wonder ek waar en wanneer het die definisie/raamwerk vir 'natuurlik' onstaan? Gelese seks eksperts se dat 'normaal' is enigiets wat twee (of meer) volwassenes in the privaatheid van hulle binnekamers wil doen met wedersydse goedkeuring.
Faerie (October 11, 2010, 09:26:53 AM):
Haai fooitog die arme goeters, het nie deur evolusie ontstaan nie so die Engineering design is heel verkeerd. Die Lewe is gemaak rondom Gee en Neem. Nou hoe kan twee gewers aan mekaar gee as die enigste maniere van neem wat beskikbaar is om of
Die "Fundamental Orifice", Gat in plein Afrikaans wat omring is met 'n massale ringspier om die kak binne te hou sodat dit nie op 'n mens se hakke val as jy loop nie, en dus net die mees gespierde gewer sal toelaat, en dit bestaan nie natuurlik nie so gebeende voorvinger moet bykom, te gebruik. Of
die mond wat wel allerhande trieks akn uithaal soos praat, suig ens MAAAR dis omring met tande, Skerp Tande, Jammer dis te kosbaar om so waaghasig daarmee om te gaan netnou byt die bliksem af?

Dan die Ontvangers Jy weet mos daardie mense goeters met die naeltjie halfpad tussen die "milkbar" en die "drive in" en met die speelgrond reg langs die uitvalwerke. Die dat so baie kinders met kak in die kop grootword! Nou beduie vir my wat nou al oud is hoe de hel gee tween ontvangers vir mekaar? Dis die dat hulle so gefrustreer is, mens gooi nie wter in die petroltenk en verwag die motor moet loop nie.


Jou arme vrou.... dis nou te se as jy een het.... in enige verhouding, seksueel of andersins, of dit nou tussen man en vrou is ofte dieselfde geslag, is 'n kombinasie van gee EN ontvang, maar wat jy hier kwytraak is so effe SKEEF. En dis nou nogal ironies dat jy sou verwys na baie kinders met kak in die kop - al daaraan gedink dat jy moontlik een van daardie kinders is?
GCG (October 11, 2010, 10:13:02 AM):
kyk, ek wil nie nog 'n thread in die flame wars laat opeindig nie.
maar laat ek nou my twee sente gee.
xavier. jy is 'n poephol. jou homofobie en deur die kak view van die wereld behoort in Oranie. rerig.
jy is seker een van daai, wat jou kind tot selfmoord sal dryf as die arme ding waag gay wees. jy is 'n forum soos die, en jy sit nog dik met jou kop in die NG kerk manier van dinge doen.
ek is soo gobsmacked dat jy met hierdie tipe comment vorendag gekom het. as jy wil moffies afrip tussen jou bar-maaikies, is dit jou saak. hierso sal nie 'n hel toelaat dat sulke homofobiese shit sonder 'n uitkak voortgaan nie.
jy is obviously ook nie baie wakker nie, want as jy enigsins die general trend van hierdie forum volg, sal jy sien niemand hier het tyd vir homofobic statements nie. en net onlangs, soos in vrydag, het ek 'n thread begin oor homophobic mails, en tipies het jy dit nie raakgesien nie, om net te domonnosel om by te pik.
ek het geen begeerte om met iemand soos jy te interact nie. en ek dink jy het jou naam nou met 'n plank geslaan.
laat ek nou liewer niks mee se nie, want bluegray raak seker ook nou al gatvol om my uitkak sessions te hoef rond skuif.

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page