South Africa Flag logo

South African Skeptics

March 28, 2017, 13:59:42 PM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Please read the posting guidelines before posting.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: 1 ... 3 4 [5] 6   Go Down
  Print  
Author Topic:

Nee vir moffies [split]

 (Read 24271 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Mefiante
Defollyant Iconoclast
Hero Member
*****

Skeptical ability: +57/-9
Offline Offline

Posts: 3652


In solidarity with rwenzori: Κοπρος φανεται


WWW
« Reply #60 on: October 12, 2010, 11:06:18 AM »

Maar is geloof nie 'n all or nothing ding nie? Of jy glo wat die 'woord van god' sê of jy doen nie. Die bybel (ou en nuwe testament) is tog die maatstaf waarvolgens xtians moet leef.
’n Mens sou dìt redelik kon verwag het, ja.  Op die huidige stadium is daar naastenby 39,000 verkillende opvattings net van die Christelike geloof alleen in die wêreld om nie eers oor al die ander gelowe te praat nie.  Dit dui aan dat Christene nie ’n homogene groep is nie; eintlik meer as dit: hulle kan nie eers onder mekaar ooreenstem oor wat hulle nou eintlik glo nie en omtrent elkeen voel geregtig om al die ander van dwaalleer te beskuldig.  Dis hoekom geloof en teologie só ’n lekker ou grappie is.



Hoe kan jy besluit dat jy herdie gedeelte volg en nie daai gedeelte nie. xtians glo tog vas dat god self die bybel geskryf het en nie mense nie, so is dit tog nie uit die staanspoor uit verkeerd om te sê dat net die nuwe testament reg is en die ou testament verkeerd nie.
Uit hulle aard uit is teoloë baie begaafd wanneer dit kom by stories opmaak hoe om hulle standpunt te rasionaliseer, gewoonweg op ’n manier wat gewone mense net nog deurmekaar maak.  Die ingewikkelde en skaars ontsyferbare fabels wat daai experts gereeld (en aspris!) opkots is in meeste gevalle genoeg om gewone mense te verwar tot op die punt waar hulle dit aanvaar omdat dit skynbaar hulle koppe tebowe gaan.  Die gewone kerkbankers vat meesal maar net dit as feitlik wat hulle by hul ouers en dominees geleer het want hulle is of te lui, te sotlik of te geïndoktrineer om die stellings ernstig en/of konsekwent te bevraagteken.



Ek weet geloof moet aanpas (of evolve as jy wil) om mededingend te bly, maar ek verstaan nie dat mense nog steeds sê dat morele waardes van god af kom nie.
Omdat hulle die ontologiese probleem wat hulle oopvleg wanneer hulle “god” as “oplossing” vir die oersprong van moraliteit aanbied, geensins verstaan nie.  “God” is ’n gerieflike maar betekenislose wegsteekplek vir mense se onkunde.  Dit is min in gelowiges se vermoëns om hulle onkunde oor sekere dinge te erken.  Ons het dikwels al voorbeelde daarvan op hierdie forum gesien.

'Luthon64
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1349


I think therefor I am, I think


« Reply #61 on: October 12, 2010, 11:17:33 AM »

ek glo homoseksualiteit is natuurlik al dan  nie *normaal nie, maar daai prentjies laat my gril  Cheesy Moet die Afrikaans in  my wees!

*moenie my nie verkeer verstaan nie - al wat ek bedoel is dit is nie die norm nie, negatiewe konnotasie is die leser se eie.

heheh: die grille wat jy kry...is dit van lekker of wat?!
Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1395


Carpe diem


« Reply #62 on: October 12, 2010, 11:50:04 AM »

nee, dis so rilling by my ruggraad af en my kieue wat styf trek - geheel en al onwillekeurig. Jare se indoktrinasie of deel van my gene is ek onseker oor.
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #63 on: October 12, 2010, 14:33:58 PM »

dudes sukkel maar met homo imagery.  maar ook net as dit dudes is.  as dit bokkies is....


ek dink dat alle liefde mooi is.  girls of dudes.  twee mooi mans of twee mooi girls.... niks fout nie.
Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1395


Carpe diem


« Reply #64 on: October 12, 2010, 14:37:08 PM »

 Grin Cheesy Wink

geen probleem met daai een nie - wel behalwe so roering, maar defintief nie 'n gril nie...


wie sou kon raai dat ek lesbies is?
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #65 on: October 12, 2010, 15:38:32 PM »

jy en die res van die mansgeslag.  tot moffies laaik boobies.
Logged
Mefiante
Defollyant Iconoclast
Hero Member
*****

Skeptical ability: +57/-9
Offline Offline

Posts: 3652


In solidarity with rwenzori: Κοπρος φανεται


WWW
« Reply #66 on: October 13, 2010, 15:52:24 PM »

Vuisbroekies volgelinge ondersteun Mor(m)oon kerkleier se oningeligde uitlatings.

'Luthon64
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #67 on: October 13, 2010, 15:56:56 PM »

rednecks shouldnt have access to the interwebs.  or education. 
they should have access to birth control.
Logged
Griet
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-0
Offline Offline

Posts: 10



« Reply #68 on: January 08, 2011, 07:56:35 AM »

Wel mense, ek het daardie oulike manne so beloer en een ding bevind:

ek gril glad nie daarvoor nie!

Nee, menere. Daar kom so 'n heerlike warm gevoelte in opstand in my binneste. Ek het absoluut niks teen homoseksuele nie. Glo my vry, sekere dele van my lyf sou nou graag teen hulle wou wees ;-) In die naam van liefde (lees lus) en so aan.

Mindblowing.
Logged
Griet
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-0
Offline Offline

Posts: 10



« Reply #69 on: January 09, 2011, 13:22:15 PM »

Ok. Goeie punt. Kan verstaan dat hulle verby die kerk se warped ideas kyk en vir hul self besluit wat hulle dink 'n god moet wees.
 
Maar is geloof nie 'n all or nothing ding nie? Of jy glo wat die 'woord van god' sê of jy doen nie. Die bybel (ou en nuwe testament) is tog die maatstaf waarvolgens xtians moet leef. Hoe kan jy besluit dat jy herdie gedeelte volg en nie daai gedeelte nie. xtians glo tog vas dat god self die bybel geskryf het en nie mense nie, so is dit tog nie uit die staanspoor uit verkeerd om te sê dat net die nuwe testament reg is en die ou testament verkeerd nie. Ek weet geloof moet aanpas (of evolve as jy wil) om mededingend te bly, maar ek verstaan nie dat mense nog steeds sê dat morele waardes van god af kom nie.



Okay, kom ons kyk na die woord van God. Alles op aarde, soos die Woord stel, is deur God geskape. Mense word deur God in die moederskoot gevorm (job 10:9, Ps 139:13, Jer 1:5). As alle mense deur  God in gevorm is, geld Gen 1:26 tog vir almal. Om julle geheues te verfris:

Gen 1:26  En God het gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis...

Dus...alle mense wat deur God geskape is (dit is almal op die planeet) is in Sy beeldtenis geskape. soos Hy dit goed gedink het. Daarom kan geen een groep voorkeur kry bo ander groepe nie.

http://christianteens.about.com/od/whatthebiblesaysabout/a/wbsaHomosexual.htm. Hierdie is ‘n goeie wegspring punt o moor die debat te lees. Onthou dat Hitler self sy opdrag om die jode te vernietig uit die Bybel kon haal. So ook die mense wat apartheid aangehang het.

Ek vra altyd vir blinde volgelinge van die bybel of hulle slawe het? Die antwoord is gewoonlik: NEE! Dis tog onbybels. Maar dit is nie. Selfs in die Nuwe Testament lees ons van slawerny.

Baie issues wat mense uit die bybel haal is a easy cop out vir die wat intolerant is, of die wat te lui is om vir hulleself die saak uit te pluis.
Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1395


Carpe diem


« Reply #70 on: January 10, 2011, 07:24:32 AM »

Onthou dat Hitler self sy opdrag om die jode te vernietig uit die Bybel kon haal. So ook die mense wat apartheid aangehang het.
Enige iemand kan enige iets uit die Bybel haal en dit vir hulle laat werk.

Wat meer is, dit is presies wat hulle doen!!

Dit is 'n useless boek en die eenigste waarde daaraan is geskiedkundig, en dan maar verworpre, onakurate geskiedenis daarby.
Logged
Lilli
Sr. Member
****

Skeptical ability: +3/-0
Offline Offline

Posts: 435



Lelani Stolp
« Reply #71 on: January 10, 2011, 07:45:39 AM »

Onthou dat Hitler self sy opdrag om die jode te vernietig uit die Bybel kon haal. So ook die mense wat apartheid aangehang het.
Enige iemand kan enige iets uit die Bybel haal en dit vir hulle laat werk.
Wat meer is, dit is presies wat hulle doen!!
Dit is 'n useless boek en die eenigste waarde daaraan is geskiedkundig, en dan maar verworpre, onakurate geskiedenis daarby.
Ek dink nie die bybel is totaal useless nie - verskeie bybel stories is mooi stories, byvoorbeeld die storie van die barmhartige samaritaat - iets wat ek sou oorweeg as 'n lekker bedtime storie met die morele lessie vir kindertjies dat dit nice is om mense wat bietjie sukkel te help as ju in staat is om dit te doen, sonder om iets terug te verwag. So-ook sal ek vir 'n kind die storie van rooikappie vertel - en hoop dat die kiddie sou leer dat dit nogal friggin stupid is om alleen deur 'n woud te loop met 'n mandjie vol goodies.
Punt is - die bybel bevat stories. Dis fiksie.
Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1395


Carpe diem


« Reply #72 on: January 10, 2011, 08:03:56 AM »

Fair enough. My bedoeling was dat as *enige* iets anders as sprokies verhale (met die lessies wat ons kan leer ingesluit), is dit useless.  Wink
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1349


I think therefor I am, I think


« Reply #73 on: January 11, 2011, 08:26:18 AM »

so gepraat van sprokiesverhale...ek't so 'n paar weke terug 'n hele bundel sprokiesverhale van Grimm Br, H C Anderson en Aesop gelees in hul oorspronklike maar vertaalde formaat...Jisses! Daar was 'n hele klomp wat totaal immoreel was (byv incest was OK tussen 'n Koning en sy dogter!) natuurlik ook moord etc...Baie van die verhale was amper onherkenbaar (Byv Cinderella etc). Hoekom het ek hulle gelees? Wonder self. Miskien my tweede childhood!
Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1395


Carpe diem


« Reply #74 on: January 11, 2011, 08:49:11 AM »

So was dit nie oorspronklik sprokies verhale wat aan ons opgedis is as sulks nie of was kinders maar net anders groot gemaak destyds?
Logged
Pages: 1 ... 3 4 [5] 6   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.721 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page December 28, 2016, 15:36:34 PM
Privacy Policy