Nee vir moffies [split]

<< < (14/17) > >>

GCG (October 12, 2010, 15:38:32 PM):
jy en die res van die mansgeslag. tot moffies laaik boobies.
Mefiante (October 13, 2010, 15:52:24 PM):
Vuisbroekies volgelinge ondersteun Mor(m)oon kerkleier se oningeligde uitlatings.

'Luthon64
GCG (October 13, 2010, 15:56:56 PM):
rednecks shouldnt have access to the interwebs. or education.
they should have access to birth control.
Griet (January 08, 2011, 07:56:35 AM):
Wel mense, ek het daardie oulike manne so beloer en een ding bevind:

ek gril glad nie daarvoor nie!

Nee, menere. Daar kom so 'n heerlike warm gevoelte in opstand in my binneste. Ek het absoluut niks teen homoseksuele nie. Glo my vry, sekere dele van my lyf sou nou graag teen hulle wou wees ;-) In die naam van liefde (lees lus) en so aan.

Mindblowing.
Griet (January 09, 2011, 13:22:15 PM):
Ok. Goeie punt. Kan verstaan dat hulle verby die kerk se warped ideas kyk en vir hul self besluit wat hulle dink 'n god moet wees.

Maar is geloof nie 'n all or nothing ding nie? Of jy glo wat die 'woord van god' sê of jy doen nie. Die bybel (ou en nuwe testament) is tog die maatstaf waarvolgens xtians moet leef. Hoe kan jy besluit dat jy herdie gedeelte volg en nie daai gedeelte nie. xtians glo tog vas dat god self die bybel geskryf het en nie mense nie, so is dit tog nie uit die staanspoor uit verkeerd om te sê dat net die nuwe testament reg is en die ou testament verkeerd nie. Ek weet geloof moet aanpas (of evolve as jy wil) om mededingend te bly, maar ek verstaan nie dat mense nog steeds sê dat morele waardes van god af kom nie.



Okay, kom ons kyk na die woord van God. Alles op aarde, soos die Woord stel, is deur God geskape. Mense word deur God in die moederskoot gevorm (job 10:9, Ps 139:13, Jer 1:5). As alle mense deur God in gevorm is, geld Gen 1:26 tog vir almal. Om julle geheues te verfris:

Gen 1:26 En God het gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis...

Dus...alle mense wat deur God geskape is (dit is almal op die planeet) is in Sy beeldtenis geskape. soos Hy dit goed gedink het. Daarom kan geen een groep voorkeur kry bo ander groepe nie.

http://christianteens.about.com/od/whatthebiblesaysabout/a/wbsaHomosexual.htm. Hierdie is ‘n goeie wegspring punt o moor die debat te lees. Onthou dat Hitler self sy opdrag om die jode te vernietig uit die Bybel kon haal. So ook die mense wat apartheid aangehang het.

Ek vra altyd vir blinde volgelinge van die bybel of hulle slawe het? Die antwoord is gewoonlik: NEE! Dis tog onbybels. Maar dit is nie. Selfs in die Nuwe Testament lees ons van slawerny.

Baie issues wat mense uit die bybel haal is a easy cop out vir die wat intolerant is, of die wat te lui is om vir hulleself die saak uit te pluis.

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page