Onthou dat Hitler self sy opdrag om die jode te vernietig uit die Bybel kon haal. So ook die mense wat apartheid aangehang het.
Enige iemand kan enige iets uit die Bybel haal en dit vir hulle laat werk.
Wat meer is, dit is presies wat hulle doen!!
Dit is 'n useless boek en die eenigste waarde daaraan is geskiedkundig, en dan maar verworpre, onakurate geskiedenis daarby.
Ek dink nie die bybel is totaal useless nie - verskeie bybel stories is mooi stories, byvoorbeeld die storie van die barmhartige samaritaat - iets wat ek sou oorweeg as 'n lekker bedtime storie met die morele lessie vir kindertjies dat dit nice is om mense wat bietjie sukkel te help as ju in staat is om dit te doen, sonder om iets terug te verwag. So-ook sal ek vir 'n kind die storie van rooikappie vertel - en hoop dat die kiddie sou leer dat dit nogal friggin stupid is om alleen deur 'n woud te loop met 'n mandjie vol goodies.
Punt is - die bybel bevat stories. Dis fiksie.